VRAAG 4 Ons gaan almal saam op ‘n skattejag. Gebruik…
VRAAG 4 Ons gaan almal saam op ‘n skattejag. Gebruik die ruitverwysingskaart hieronder en beantwoord die volgende vrae om al die skatte te kry. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 4.1 Watter voorwerp is by elk van hierdie aanwysings op die seerowerkaart? (4) H2 [ans1] A6 [ans2] N10 [ans3] N9 [ans4] 4.2 Skryf die ruitverwysing vir elk van hierdie items op die seerowerkaart. Skryf eers die LETTER en dan die NOMMER. (4) [ans5] [ans6] [ans7] [ans8]
Read Details