GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

 Vraag 7  7.1 Sou ‘n skoolnetwerk ‘n voorbeeld van ‘n…

 Vraag 7  7.1 Sou ‘n skoolnetwerk ‘n voorbeeld van ‘n LAN of ‘n WAN wees? Motiveer u antwoord deur na die verskil tussen hierdie twee soorte netwerke te verwys. (2)      

Read Details

Totaal: Afdeling B [36]

Totaal: Afdeling B [36]

Read Details

6.6 U oom word gereeld gevra oor verskillende kategorieë s…

6.6 U oom word gereeld gevra oor verskillende kategorieë sagteware.   6.6.1 Verduidelik kortliks wat shareware is. (2) 6.6.2 Gee die naam van ‘n kategorie sagteware, behalwe shareware en open source sagteware, wat u kan verkry sonder om daarvoor te betaal, en installeer so gereeld u wil. (1) 6.6.3 Noem TWEE potensiële nadele van open source sagteware. (2)

Read Details

VRAAG 4: Kontekstuele vraag  Kyk na die prentjie en bean…

VRAAG 4: Kontekstuele vraag  Kyk na die prentjie en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 4). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.    

Read Details

5.9 Die winkel verkoop verskillende soorte speletjies.  …

5.9 Die winkel verkoop verskillende soorte speletjies.     Noem EEN tipe spelapparaat, behalwe ‘n joystick. (1)

Read Details

                                                           …

                                                                                                                                     Totaal: Afdeling A [24]

Read Details

VRAAG 3: Kontekstuele vraag  Lees die volgende uittrekse…

VRAAG 3: Kontekstuele vraag  Lees die volgende uittreksel en beantwoord al die vrae in vol sinne. OPMERKING: Nie al die antwoorde kan in die teks gevind word nie. “Klik” op die knoppie hieronder om die uittreksel oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 3). Die uittreksel sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.  

Read Details

1.8. Watter tipe lisensie sal hulle moet koop as ‘n ondern…

1.8. Watter tipe lisensie sal hulle moet koop as ‘n onderneming ‘n onbeperkte aantal sagteware-installasies binne die onderneming wil installeer? (1)

Read Details

6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy reken…

6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy rekenaar vind nie.   6.4.1 Watter tipe lêer is dit? (1) 6.4.2 U oom het die lêer uiteindelik gevind, maar toe verwyder hy dit per ongeluk!     Noem die spesiale vouer op die lessenaar wat hy kan gebruik om die lêer te herstel. (1)

Read Details

4.3 Gee die algemene term vir die item waarna verwys word…

4.3 Gee die algemene term vir die item waarna verwys word in die ‘Intel Core i7’-spesifikasie. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,791 69,792 69,793 69,794 69,795 … 81,346 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top