VRAAG 1: BALANSSTAAT Jy word voorsien van in…
VRAAG 1: BALANSSTAAT Jy word voorsien van inligting rakende Lunabugz, ‘n vennootskap tussen Amy en Mari. Die huidige finansiële jaar eindig op 31 Desember 2020. Inligting: R Opgelope waardevermindering op voertuie (1 Jan 2020) 675 000 Oortrokke bank 35 000 Wisselgeld 20 000 Krediteure kontrole 365 000 Debiteure kontrole 325 000 Deposito betaal aan munisipalitieitvir water en elektrisiteit 35 000 Vaste deposito: ABSA 1 856 000 Handelsvoorraad ? Grond en geboue 6 300 000 Lening: Capitec bank ? Kleinkas 4 000 Voertuie 750 000 Addisionele inligting en aansuiwerings: A Vaste deposito sluit ‘n bedrag van R356 000 in vir ‘n belegging wat op 28 Februarie 2021 verval. B Voertuie word afgeskryf teen 10% volgens die kosprysmetode. Alle voertuie word in Januarie 2021 verkoop (ingeruil vir nuwe voertuie). C Al die bostaande inligting is in ag geneem met betrekking Ekwiteit van vennote, wat reeds in die antwoordboek getoon is. D Die totale waarde van bedryfsbates is 2,5 keer die waarde van bedryfslaste 1.1. Stel die balansstaat op, op 31 Desember 2020. Nota: Toon berekeninge tussen hakies om deelpunte te verkry. [34]
Read Details