5.6 Gee die stam van die woord opwindende. (1) 5.6 Gee die stam van die woord opwindende. (1) Read Details
5.1 Verklaar die gebruik van die koppelteken in ATKV-oorde… 5.1 Verklaar die gebruik van die koppelteken in ATKV-oorde. (1) Read Details
4.5 Watter aanname het Minnie in raampie 4 oor haar sogena… 4.5 Watter aanname het Minnie in raampie 4 oor haar sogenaamde metgesel gemaak? (1) Read Details
1.13 Waarmee begin die skrywer “Hierdie Maandag”, volgens… 1.13 Waarmee begin die skrywer “Hierdie Maandag”, volgens paragraaf 17? (1) Read Details
5.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdi… 5.8 Wie is die teikenleser wat die adverteerder met hierdie advertensie wil bereik? Slaag die advertensie daarin om die teikenleser te oortuig om te reageer? Motiveer jou antwoord. (2) Read Details
4.4 Vorm ‘n teenwoordige deelwoord van die woord weet in r… 4.4 Vorm ‘n teenwoordige deelwoord van die woord weet in raampie 4. (1) Read Details
1.3 Waarom het die spreker in paragraaf 2 nie nuwejaarsvoo… 1.3 Waarom het die spreker in paragraaf 2 nie nuwejaarsvoornemens gehad nie? (1) Read Details
1.12 Verduidelik die progressie wat die skrywer gebruik om… 1.12 Verduidelik die progressie wat die skrywer gebruik om te verduidelik dat dinge wat tot Maandag uitgestel word, heel moontlik nooit sal realiseer nie. (4) Read Details
VRAAG 4: STROKIESPRENT Bestudeer die onderstaande strok… VRAAG 4: STROKIESPRENT Bestudeer die onderstaande strokiesprente en beantwoord die vrae wat volg. TEKS E Kliek regs op die blou-knoppie hieronder om TEKS E te besigtig: Read Details
5.5 Gee die vergrotende trap van die woord baie. (1) 5.5 Gee die vergrotende trap van die woord baie. (1) Read Details