4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere geme…
4.1 Mans en vrouens het spesifieke rolle in die boere gemeenskap gehad. Noem teminste drie dinge waarvoor elkeen verantwoordelik was. Maak twee aparte lyste en gee jou lyste twee opskrifte: “Wat mans gedoen het” en “Wat vrouens gedoen het”. (6)
Read DetailsVRAAG 4: Lêer-oplaai vraag Teken ‘n prentjie van jou…
VRAAG 4: Lêer-oplaai vraag Teken ‘n prentjie van jou eie rotskuns wat wys hoe belangrik die eland vir die San-mense was. Jou rotskuns moet soortgelyks soos dié van die San lyk. (Dink aan die tegnieke en kleure wat destyds gebruik is). Skandeer (scan) of neem ‘n foto van jou tekening, stoor dit as ‘n PDF en laai dit op in die onderstaande spasie. (3)
Read Details