VRAAG 5: Kontekstuele vrae 5.1 ‘n Vriend van jou is ge…
VRAAG 5: Kontekstuele vrae 5.1 ‘n Vriend van jou is geïnteresseerd om te weet hoe yster gereedskap deur die eerste Afrika-boere gemaak is. Verduidelik die proses aan hom/haar en sluit ook in wie verantwoordelik was vir die maak van yster gereedskap en wat hierdie spesifieke persoon genoem word. Jy moet altesaam 6 sinne hê. (6)
Read Details