9.4. Bestudeer die onderstaande voorbeeld van ‘n Excel-sig…
9.4. Bestudeer die onderstaande voorbeeld van ‘n Excel-sigblad. REGS KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE VOORBEELD IN ‘n NUWE “TAB” OOP TE MAAK EN TE BESIGTIG : Elk van die vier gemerkte selle uit C11: C14 vertoon ‘n antwoord. Skryf die vier waarskynlikste funksies neer wat gebruik word om hierdie antwoorde te kry. (4)
Read Details6.6 U oom word gereeld gevra oor verskillende kategorieë s…
6.6 U oom word gereeld gevra oor verskillende kategorieë sagteware. 6.6.1 Verduidelik kortliks wat shareware is. (2) 6.6.2 Gee die naam van ‘n kategorie sagteware, behalwe shareware en open source sagteware, wat u kan verkry sonder om daarvoor te betaal, en installeer so gereeld u wil. (1) 6.6.3 Noem TWEE potensiële nadele van open source sagteware. (2)
Read DetailsVRAAG 4: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en bean…
VRAAG 4: Kontekstuele vraag Kyk na die prentjie en beantwoord al die vrae in vol sinne. “Klik” op die knoppie hieronder om die foto oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 4). Die foto sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.
Read Details