VRAAG 3: Kontekstuele vraag Lees die volgende uittrekse…
VRAAG 3: Kontekstuele vraag Lees die volgende uittreksel en beantwoord al die vrae in vol sinne. OPMERKING: Nie al die antwoorde kan in die teks gevind word nie. “Klik” op die knoppie hieronder om die uittreksel oop te maak vir hierdie vraag ( Afdeling B Vraag 3). Die uittreksel sal in ‘n nuwe internet-skyfie open. MOENIE die skyfie toemaak met jou vraestel op nie, beweeg versigtig tussen die skyfie-afdelings.
Read Details6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy reken…
6.4 U oom kan nie ‘n lêer genaamd STARLITE.PNG op sy rekenaar vind nie. 6.4.1 Watter tipe lêer is dit? (1) 6.4.2 U oom het die lêer uiteindelik gevind, maar toe verwyder hy dit per ongeluk! Noem die spesiale vouer op die lessenaar wat hy kan gebruik om die lêer te herstel. (1)
Read Details