GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1.1 Verduidelik die belangrikheid van Pearl Harbour in t…

1.1.1 Verduidelik die belangrikheid van Pearl Harbour in terme van die Tweede Wêreldoorlog (1×2)                                                                                                           (2)

Read Details

Senior Fase Opstel Rubriek Senior Phase Essay Rubric.pdf  

Senior Fase Opstel Rubriek Senior Phase Essay Rubric.pdf  

Read Details

1.2.4 Hoe beskryf Admiraal William E. Leahy die Japannese?…

1.2.4 Hoe beskryf Admiraal William E. Leahy die Japannese? (2×1) (2)

Read Details

1.2.1 Hoe voel Admiraal William E. Leahy oor die bombardeme…

1.2.1 Hoe voel Admiraal William E. Leahy oor die bombardement van Hiroshima en Nagasaki? (1×2) (2)

Read Details

2.1 Na die einde van die Tweede Wêreldoorlog (1945), was A…

2.1 Na die einde van die Tweede Wêreldoorlog (1945), was Amerika (VSA) en Rusland (USSR) gesien as die twee grootste super moondhede. Dit was vanweë die uitslag na die oorlog. Dit het gelei na ’n diplomatiese oorlog, wat amper in ’n kernoorlog ontaard het. Dit het bekend gestaan as die Koue Oorlog. Skryf ‘n opstel van 500 woorde waarin jy die groeiende spanning beskryf wat tussen hierdie twee lande ontwikkel het. Die opstel moet fokus op die verskillende maniere van hoe hierdie lande regeer en bestuur (die ekonomieë) is. Daar moet melding gemaak word van die verskillende politiese ideologieë en hoe die spanning tussen die twee kon lei tot moontlike katastrofiese gevolge. Gebruik die volgende struktuur: Inleiding: Definisie van super moondhede en waarom hulle bestaan het moet in die inleiding wees.  Lyf: Definisie van politieke ideologieë, doel van die super moondhede en die spanning wat opgewek is. Slot (20)

Read Details

1.4.2 Verduidelik waarom jy dink dat die Nazi’s hulle bele…

1.4.2 Verduidelik waarom jy dink dat die Nazi’s hulle beleid vir die dood van minderheidsgroepe soos die Jode die ‘Finale Oplossing’ genoem het. (1×2)  (2)

Read Details

Verwys na Bron 1A om vrae 1.1.1-1.1.2 te beantwoord

Verwys na Bron 1A om vrae 1.1.1-1.1.2 te beantwoord

Read Details

1.2.2 Noem TWEE negatiewe gevolge wat die bombardering van…

1.2.2 Noem TWEE negatiewe gevolge wat die bombardering van Hirosjima en Nagasaki op die mense van Japan gehad het (1×2)  (2)

Read Details

1.4.1  Waarom is die Holocaust ‘n voorbeeld van volksmoord…

1.4.1  Waarom is die Holocaust ‘n voorbeeld van volksmoord? (1×2) (2)

Read Details

1.1.2 Wat dink jy het die Amerikaanse minister van verdedi…

1.1.2 Wat dink jy het die Amerikaanse minister van verdediging bedoel toe hy gesê het: “dwing die Japannese om op ons voorwaardes oor te gee?” (2×2) (4)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 69,975 69,976 69,977 69,978 69,979 … 81,552 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top