GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat ste…

2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat stel om die bogenoemde proses van Vraag 2.2.1 te voltooi en waar vind hierdie proses plaas? [1] [2] (2)

Read Details

1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volg…

1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.   1.2.1 Die studie van die interaksies van organismes met mekaar en hul fisiese omgewing. (1) 1.2.2 Die kleinste mikro-organisme waarvan ons weet. (1) 1.2.3 Die tipe simbiose waar een organisme voordeel trek en die ander benadeel word. (1) 1.2.4 Die energie molekule wat vrygestel word tydens sellulêre respirasie. (1) 1.2.5 Die chemikalie wat gebruik kan word vir te toets van stysel. (1)

Read Details

2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae…

2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.   OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE KNOPPIE HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE VENSTER:   2.2.1 Identifiseer die proses wat in die bogenoemde diagram aangedui word. [1] (1)

Read Details

  TOTAAL AFDELING A: [19]

  TOTAAL AFDELING A: [19]

Read Details

3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoem…

3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoemde diagram gesien word. [1] [2] (2)

Read Details

3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike…

3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike veranderlike op die grafiek.     A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D   (2)

Read Details

1.1.5 Tydens middernag, wat gebeur in die blaar van ‘n pla…

1.1.5 Tydens middernag, wat gebeur in die blaar van ‘n plant? (2)   A. Sellulêre respirasie B. Fotosintese C. Fotosintese en sellulêre respirasie D. Nie een van die bogenoemde

Read Details

3.1.1 Onderskei tussen die volgende definisies en kies die…

3.1.1 Onderskei tussen die volgende definisies en kies die beste definisie vir ‘n ekosisteem. [1] (2)

Read Details

3.1.3 Motiveer die effek van water het op die biotiese fak…

3.1.3 Motiveer die effek van water het op die biotiese faktore in die bogenoemde diagram? [1] [2] (4)

Read Details

1.1.7 Die wetenskaplike term wat gebruik word om ‘n mikro-…

1.1.7 Die wetenskaplike term wat gebruik word om ‘n mikro-organisme te beskryf wat ‘n siekte kan veroorsaak, is ‘n:     A. Virus B. Kiem C. Teenliggaam D. Patogeen (2) 

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 70,021 70,022 70,023 70,024 70,025 … 81,586 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top