5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee a…
5.3.1 Die “Mal Wetenskaplike” wil die totaal van die twee atome (yster en aluminium) se massas uitwerk (55,85+ 26,9815). Hy doen dit op die volgende twee maniere. Watter metode is korrek? Hoekom sê jy so? (2) Metode 1: Metode 2: Kliek op die knoppie indien jy die berekeninge in ‘n groter formaat wil sien.
Read Details