GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2 Kies die korrekte antwoord: 3000ml + 1000ml + 400ml =…

2.2 Kies die korrekte antwoord: 3000ml + 1000ml + 400ml = (1)

Read Details

2.4 Bereken die oppervlak van:         (1)

2.4 Bereken die oppervlak van:         (1)

Read Details

  Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae wat volg….

  Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae wat volg. Junie 2020 Mo Di Wo Do Vr Sa So 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30             (1)  7.3 Wat is die datum van die eerste Sondag in Junie? Skryf slegs die nommer.  [answ4]   7.4 Hoeveel Dinsdae is daar in Junie? [answ5] (1)

Read Details

  ‘n Bus ry daagliks vanaf dorp A na dorp G. Die diagram h…

  ‘n Bus ry daagliks vanaf dorp A na dorp G. Die diagram hieronder wys die hoe laat die bus by elke dorp stop. Kliek op die knoppie.          7.2 As jy 08:00 op die bus klim en 12:30 af klim, in watter dorp sal jy wees? KIES die korrekte letter. [ANSW3]   (1)

Read Details

2.5 Triangulasie word gebruik om  strukture te vertsterk….

2.5 Triangulasie word gebruik om  strukture te vertsterk. [1]

Read Details

VRAAG 5     Beantwoord die volgende vrae deur af te…

VRAAG 5     Beantwoord die volgende vrae deur af te rond:   5.1 Rond 427 855 af tot die naaste 5: [ANS1]   5.2 Rond 4 852 af tot die naaste 10: [ANS2]   5.3 Rond 427 857 af tot die naaste 100: [ANS3]   5.4 Rond 855 af tot die naaste 1 000: [ANS4] (4)

Read Details

GROOT TOTAAL: [50]

GROOT TOTAAL: [50]

Read Details

EKSTRA TEKSBOKS As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kom…

EKSTRA TEKSBOKS As daar nog iets is wat jy wil byvoeg of kommunikeer, doen dit asseblief hier:

Read Details

VRAAG 1 Bereken die antwoorde van die volgende vrae op ‘…

VRAAG 1 Bereken die antwoorde van die volgende vrae op ‘n stuk papier en skandeer dit na jou rekenaar sodat jy dit as ‘n lêeroplaai kan indien. Geen WORD, EXCEL of ander programme sal aanvaar word nie, SLEGS PDF   Kyk na die puntetelling wat aan elke vraag toegeken is om te weet hoe jy jou vrae moet beantwoord 1.1 Bereken 239 765 – 132 287.  (2) 1.2 465 x 65 = (3) 1.3 Vind die kwosiënt van 9 475 ÷ 35. (3) 1.4   Vereenvoudig jou antwoord. (13 and 2/12 + 12 and 6/12) (3) 1.5   (1/2) van die blomme op ‘n blommeskou is afkomstig van Suid-Afrika.  (2/3)  van die Suid-Afrikaanse blomme is rose. As daar 72 blomme op die skou is, hoeveel is Suid-Afrikaanse rose?  (3) 1.6 Suzan het 4 kg 550 g appels, 8 kg 555 g vleis en 390 g grondbone gekoop. Wat is die totale massa van al die items? Skryf jou antwoord in gram. (3)

Read Details

1.3 What sort of structure uses triangulation? [1]

1.3 What sort of structure uses triangulation? [1]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,117 71,118 71,119 71,120 71,121 … 81,432 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top