GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 By…

VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 Byvoeglike naamwoorde (adjectives): Skryf net (only write) die byvoeglike naamwoord in die volgende sin neer. 3.1.1 Spelers het ‘n ligte bal vol vere geskop na ‘n net. [ans] (1)

Read Details

5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities)…

5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities) gaan die fondse? (1)  

Read Details

3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgend…

3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgende sinne in ontkenningsvorm. 3.12.1 Sokker was nog altyd ‘n veilige sport gewees. (1) 3.12.2 Het jy êrens die bal gesien? (1)

Read Details

1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat…

1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat deelmaak van die geskiedenis van sokker. (2)

Read Details

1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir so…

1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir sokker gehad het deur die land te noem en dan die naam, bv: Land = geskiedkundige (historical) naam. Leidraad: Gebruik die teks om jou te help. (2)

Read Details

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende paragraaf van Teks A en skryf (write) twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: (Leidraad: ê = ALT+136) Sokker het blitsvinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit ‘n wêreldberoemde sportsoort wat deur mense van verskillende lande geniet word. 3.8.1 [ans1] (1) 3.8.2 [ans2] (1)

Read Details

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink te…

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink terwyl jy hierdie teks gelees het? (1)

Read Details

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

Read Details

3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die reg…

3.10 Sinsoorte (types of sentences): Kies (choose) die regte sinsoort vir die volgende sin: 3.10.1 Ek geniet dit om na sokker te kyk. [ans] (1)

Read Details

VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae….

VRAAG 5: Bestudeer die advertensie en beantwoord die vrae.    Click on the button below to open the image (Advertisement) in a new tab  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,161 71,162 71,163 71,164 71,165 … 81,519 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top