GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou…

1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)

Read Details

3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgend…

3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgende sinne? Kies (choose) die regte antwoord: 3.11.1 Ek sal kaartjies koop om ‘n wedstryd te kyk. [ans1] (1) 3.11.2 Die bal het deur die lug getrek. [ans2] (1)

Read Details

VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 By…

VRAAG 3: Beantwoord al die vrae – spelling tel. 3.1 Byvoeglike naamwoorde (adjectives): Skryf net (only write) die byvoeglike naamwoord in die volgende sin neer. 3.1.1 Spelers het ‘n ligte bal vol vere geskop na ‘n net. [ans] (1)

Read Details

5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities)…

5.6 Vir watter twee liefdadigheidsorganisasies (charities) gaan die fondse? (1)  

Read Details

3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgend…

3.12 Ontkenning (negative): Herskryf (rewrite) die volgende sinne in ontkenningsvorm. 3.12.1 Sokker was nog altyd ‘n veilige sport gewees. (1) 3.12.2 Het jy êrens die bal gesien? (1)

Read Details

1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat…

1.3 Identifiseer (identify) en skryf enige twee lande wat deelmaak van die geskiedenis van sokker. (2)

Read Details

1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir so…

1.5 Lys (list) vier verskillende name wat elke land vir sokker gehad het deur die land te noem en dan die naam, bv: Land = geskiedkundige (historical) naam. Leidraad: Gebruik die teks om jou te help. (2)

Read Details

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…

3.8 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende paragraaf van Teks A en skryf (write) twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: (Leidraad: ê = ALT+136) Sokker het blitsvinnig in ‘n wêreldwye obsessie verander met die eerste Wêreldbeker wat in 1930 plaasgevind het. Vandag is dit ‘n wêreldberoemde sportsoort wat deur mense van verskillende lande geniet word. 3.8.1 [ans1] (1) 3.8.2 [ans2] (1)

Read Details

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink te…

2.5 Aan watter sportsoort (type of sport) het jy gedink terwyl jy hierdie teks gelees het? (1)

Read Details

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

5.2 Waar gaan hierdie gebeurtenis plaasvind? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,234 71,235 71,236 71,237 71,238 … 81,592 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top