GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 11 11.1 Industrialisering het ‘n goeie en slegte…

VRAAG 11 11.1 Industrialisering het ‘n goeie en slegte uitwerking op die mens en die omgewing gehad. Verduidelik een van die negatiewe gevolge van industrialisering. (2)

Read Details

5.6 Kies of die onderstaande stelling waar of onwaar is. N…

5.6 Kies of die onderstaande stelling waar of onwaar is. Natuurlike kenmerke sal geboue en paaie insluit. (1)

Read Details

VRAAG 4   Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topogra…

VRAAG 4   Verwys na die onderstaande 1: 50 000 topografiese kaartuittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die knoppie om Bron G in ‘n nuwe tab oop te maak.            4.1 Soek die Draaibergheuwel in blok D2. Identifiseer die hoogte-aanwyser bo-op hierdie heuwel. (1)

Read Details

AFDELING A (35)

AFDELING A (35)

Read Details

7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië….

7.2 Meer mense woon langer in Suid-Afrika as Australië. (1)

Read Details

2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende lan…

2.2 Kontoere vorm patrone op ‘n kaart wat verskillende landvorme illustreer. Watter landvorm word in Bron B geïllustreer?   Regskliek op die knoppie om Bron B in ‘n nuwe tab oop te maak.    (1)

Read Details

4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aan…

4.4 Kies die regte kaart koördinate vir hierdie hoogte-aanwyser (4.1) uit die onderstaande keuses. (Let op die kardinale punte) (2)

Read Details

5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in…

5.5 Pas die woorde in kolom A by die korrekte definisie in kolom B. (3)

Read Details

9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen…

9.4 Menslike Ontwikkelingsindeks (MOI) is ‘n syfer tussen 0 en 1.   MOI van 0 = (1)

Read Details

9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan:   Regskliek o…

9.3 Die volgende bevolkingspiramide dui aan:   Regskliek op die knoppie om Bron M in ‘n nuwe tab oop te maak.      (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,259 71,260 71,261 71,262 71,263 … 81,550 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top