Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3…
Baie goeie werk, jy begin goed! Elkeen van jou spanlede is 3 lewens toegeken. ‘n Spelskerm verskyn en dit vertoon jou sterk- en swakpunte. Om te verseker dat julle suksesvol is, sal julle as ‘n span moet saamwerk en mekaar moet ondersteun. Ondersteun jou vriende se swakhede, deur die korrekte antwoorde hieronder in te vul. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die sterk- en swakpunt van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
Read DetailsVRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kol…
VRAAG 3: PAS KOLOM A BY KOLOM B (5) Pas die term in Kolom A met die korrekte beskrywing in Kolom C. Tik jou antwoord (NET DIE LETTER) in die antwoord blok wat in Kolom B verskaf word. Let wel: Geen beskrywings wat as antwoorde gegee word sal gemerk word nie. 3.1 Kolom A Kolom B Kolom C 1. Insekvreters [Ans1] A- ‘n Siekte wat veroorsaak word deur ‘n gebrek aan vitamien D 2. Ragitis [Ans2] B- ‘n Gemeenskap van spesies met interaksie in hul omgewing 3. Ekostelsel [Ans3] C- ‘n Ingeligde raaiskoot of voorspelling vir ‘n spesifieke vraag 4. Hipotese [Ans4] D- Stoor energie en verskaf isolasie 5.Vette en Olies [Ans5] E- Eet slegs insekte F- Die korrekte uitkoms van ‘n eksperiment G- Insekte wat net plantprodukte eet
Read DetailsPregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción in…
Pregunta 2: Escribe palabras en español con la traducción inglesa para identificar a tres objetos en cada foto. Question 2: Write words in Spanish with the English translation to identify three objects in each photo. Right click the button to open in a new tab: Ejemplo: un ordenador = computer, una silla = chair, una mesa = table
Read Details