5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1) 5.2 Kyk na die prente. Wat dink jy eet die bokke? (1) Read Details
16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuat… 16.1 Tik die sin oor met die korrekte leestekens (punctuation). (2) ons gaan die vakansie kamp in die kruger wildtuin Read Details
5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of… 5.5 Wie kan die swaarste (heaviest) raak? ‘n Mannetjie of ‘n wyfie? (1) Read Details
15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense… 15.1 Gee die volgende sinne in hul verlede tyd (past tense). (2) 15.1.1 Die leeu drink water. 15.1.2 Die olifant eet sappige blare. Read Details
6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een a… 6.1 Voltooi die tabel deur een sinoniem (synonym) en een antoniem (antonym) vir die volgende woord te gee: (2) pragtig 6.1.1 Sinoniem: [a] 6.1.2 Antoniem: [b] Read Details
5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hull… 5.3 Kyk na die prente van die twee bokke. Hoe verskil hulle voorkoms? (4) Pas kolom A by kolom B. Read Details
2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is ol… 2.3 Kies die korrekte antwoord. (1) Waarom is olifante se slurpe ‘n belangrike liggaamsdeel, veral in ‘n droeë gebied sonder water? Read Details
2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord… 2.1 ‘n Olifant is ‘n reusagtige dier. Gee ‘n ander woord vir “reusagtige”. (1) Read Details
5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) W… 5.7 Was jy al op ‘n wildrit (game drive)? (1) Watter diere het jy gesien en het jy die wildrit geniet? Read Details