INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8…
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit 8 vrae. 2. Beantwoord al die vrae. 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbaar sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie noodwendig volpunte kry nie. 6. Alle werk moet op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen word. 7. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 8. Bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die vraestel. 9. Skandeer al jou antwoorde in EEN PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: VoorletterVan WISK GR9A T02 SBA04a
Read Details