AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE…
AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys VRAAG 5: BESIGHEIDSGELEENTHEDE Meredith Smith is ‘n jong entrepreneur wat haar eie onderneming wil begin. Sy oorweeg dit om ‘n Hey Gorgeous Beauty Franchise te open as ‘n manier om ‘n besigheid te bekom. Bespreek die volgende in jou opstel: Bespreek die voordele van die Franchisenemer Brei uit oor die nadele van die Franchisor Analiseer die Franchise-ooreenkoms TOTAAL VIR VRAAG 5 [40] OF
Read DetailsVRAAG 4: DIVERSE VRAE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE…
VRAAG 4: DIVERSE VRAE Beantwoord slegs TWEE van die DRIE vrae. Nommer jou werk duidelik en beantwoord in bullets. 4.1 Lig DRIE uitdagings uit om ‘n onderneming te begin teenoor ander vorme van eienaarskap (6) 4.2 Bespreek die voordele van ‘n huurooreenkoms vir die huurder. (6) 4.3 Noem die stappe wat geneem moet word voordat ‘n onderneming kan begin sake doen. (8) 4.4 Bespreek die kontraktuele implikasies van die uitkontrakteringsooreenkoms. (8) 4.5 Bespreek VIER teorieë in veranderingsbestuur. (12) TOTAAL VIR VRAAG 4 [40] AFDELING B TOTAAL [80]
Read DetailsVRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die…
VRAAG 1.3: KIES DIE KORREKTE ANTWOORD IN HAKIES Kies die regte woord tussen hakies. 1.3.1. ‘n Dokument wat gebruik word om die publiek uit te nooi om aandele en skuldbriewe in ‘n maatskappy te koop, word ‘n (prospektus / advertensie) genoem. (2)
Read DetailsVRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TWEE o…
VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. Woolworths is ‘n voorbeeld van ‘n onderneming met ‘n sterk sakestrategie. Woolworths het ‘n toenemende markaandeel geëis, ‘n toename in omset gesien en die handelsmerk se voetspoor in Suid-Afrika en daarna uitgebrei. Mr Price is nog ‘n SA suksesverhaal, wat selfs in moeilike boekjare verhoogde winste, verbeterde groei in verkope en weerbaarheid toon. Hierdie ondernemings kon die veranderinge in die mark deurstaan en die voorsprong hou deur buigsaam te bly, verandering te omhels en toegewyd te bly om in die huidige en voornemende behoeftes te voorsien. https://www.seartec.co.za/ Skryf ‘n opstel waarin jy: Die ‘maniere waarop ‘n onderneming streng spertye en verlies aan eiendom kan hanteer’ bespreek. Verduidelik watter negatiewe uitwerking stres op ‘n mens se gesondheid kan hê. Bespreek wenke oor die hantering van ‘n krisis by die werk AFDELING C TOTAAL [40] GROOT TOTAAL [150]
Read Details