GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (…

4.9 Skryf die volgende sin oor in die korrekte woordorde (STOMPI). Neelsie (speel) (speletjies) (elke dag) (om besig te bly). (1)

Read Details

1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk:  “…

1.16 Bestudeer die volgende aanhaling uit die leesstuk:  “Life’s a journey, enjoy the ride.” Maar ongelukkig kan dit nie altyd so wees nie. Hoekom, dink jy, sal die skrywer hierdie stelling maak? Verduidelik jou antwoord. (2)   TOTAAL VRAAG 1 [20]

Read Details

  AFDELING A: BEGRIPSTOETS   Lees die leesstuk TWEE…

  AFDELING A: BEGRIPSTOETS   Lees die leesstuk TWEE keer noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg.  Regs kliek op die knoppie en kies “open link in new tab” vir die leesstuk op ‘n aparte bladsy.

Read Details

4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie so…

4.17 Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Bennie soek vandag rekenaars om kinders te help. (1)

Read Details

1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, di…

1.3 Watter ander keuses, behalwe die keuse van vriende, dink jy, moet mense ook in hul lewens maak? Antwoord in ’n VOLSIN. (1)

Read Details

4.9 Gee die stam van “geselsies”. (1)

4.9 Gee die stam van “geselsies”. (1)

Read Details

2.4 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)

2.4 Wie is die adverteerder in hierdie advertensie? (1)

Read Details

PRENTGRAP 2 (vr. 2.4-2.5)   2.4 In prentgrap 2 is ‘n…

PRENTGRAP 2 (vr. 2.4-2.5)   2.4 In prentgrap 2 is ‘n uitdrukking wat jy letterlik kan interpreteer. Haal die uitdrukking aan. Let op na spelling! (1)

Read Details

4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel al…

4.5 Skryf die volgende sin in die verlede tyd. Jy speel altyd op die rekenaar. (1)

Read Details

4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen h…

4.10 Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies. Jannie gebruik sy selfoon die meeste. Hy werk baie. (aangesien)     (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,922 71,923 71,924 71,925 71,926 … 81,474 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top