GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  Afdeling B: Langer vrae     Vraag 4: Produksiefa…

  Afdeling B: Langer vrae     Vraag 4: Produksiefaktore [10] 4.1 Lees die onderstaande gevallestudie en haal bewyse aan uit die gedeelte wat ooreenstem met die VIER produksiefaktore Gevallestudie: (4)   Amos, die motorwag by Checkers, sien dat baie van die motors vol stof en modder is. Hy sien ‘n nabygeleë kraan raak en begin ‘n motorwassery. Hy sal die voertuie was terwyl die eienaars besig is met hulle inkopies. Hy belê in ‘n ordentlike en stewige tuinslang, emmer en ‘n paar goeie sagte borsels. Op besige dae kry hy ‘n ander motorwag, William, vanaf die nabygeleë blok om hom te help.  

Read Details

  Vraag 5: Markte [10] 5.1 Lees deur die scenarios…

  Vraag 5: Markte [10] 5.1 Lees deur die scenarios en identifiseer die kopers en verkopers.   5.1.1 Marcell bak kolwyntjies. Sy bring dit skool toe om pouse te verkoop. Haar medestudente betaal R10 per kolwyntjie en Marcell verdien R120 per baksel. (2) 

Read Details

4.1.3 Natuurlike hulpbronne = (1)

4.1.3 Natuurlike hulpbronne = (1)

Read Details

4.1.2 Arbeid = (1)

4.1.2 Arbeid = (1)

Read Details

  Vraag 2 [10]   Dui aan of die volgende stellings…

  Vraag 2 [10]   Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.  

Read Details

3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregi…

3.1 Die kliënt ontvang die oorspronklike/duplikaat kasregisterstrokie en die besigheid hou die ander een. (1)

Read Details

  Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8]   Die v…

  Vraag 7: Rekeningkundige vergelyking [8]   Die volgende inligting is verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters. Gebruik die inligting verkry uit die rekeningkundige rekords van Block Loodgieters om die volgende transaksies in die tabel te voltooi.     Voorbeeld: EFO betaling vir R1 400 aan Pretoria News vir advertensies.   1 Die eienaar verhoog sy kapitaal bydra vanaf R80 000 tot R100 000.   2 Ontvang R12 000 vir dienste gelewer.   3 Koop ‘n voertuig kontant van JM Motors vir R60 000.   4 Reik ‘n EFO vir R1 400 uit vir herstelwerk.  

Read Details

EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx   LAAI J…

EBW_GR8A_JUNIE EKSAMEN_2021_ANTWOORDBLAD.docx   LAAI JOU ANTWOORDBLAD AS ‘N PDF DOKUMENT OP WANNEER JY AFDELING C VOLTOOI HET. Benoem die dokument soos volg: EBW_GR8_JUNIE EKSAMEN 2021_AFDELING C_NAAM EN VAN

Read Details

2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)

2.8 Amerika is ‘n voorbeeld van ‘n ontwikkelde land. (1)

Read Details

2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu…

2.6 Direkte belasting werk soos volg: hoe meer ‘n individu verdien, of hoe groter ‘n maatskappy se wins is, hoe minder belasting moet hulle betaal. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,968 71,969 71,970 71,971 71,972 … 81,504 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top