GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.5 Die wet op gelyke indiensneming beskerm werkers teen d…

2.5 Die wet op gelyke indiensneming beskerm werkers teen diskriminasie. (1)

Read Details

2.10 Die eerste stap in die rekeningkundige kringloop is ‘…

2.10 Die eerste stap in die rekeningkundige kringloop is ‘n transaksie wat plaasvind. (1)

Read Details

4.2 Noem die vergoeding vir elke produksiefaktor. (4)…

4.2 Noem die vergoeding vir elke produksiefaktor. (4)      

Read Details

3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelik…

3.6 Die bedrag wat aan werkers betaal word op ‘n maandelikse basis word salarisse/lone genoem. (1)

Read Details

3.5 ‘n Klein kassie waarin kontant gehou word om klein uit…

3.5 ‘n Klein kassie waarin kontant gehou word om klein uitgawes te betaal word wisselgeld/kleinkas genoem. (1)

Read Details

GRAAD 8 EBW KWARTAAL 2 JUNIE EKSAMEN   INSTRUKSIES:…

GRAAD 8 EBW KWARTAAL 2 JUNIE EKSAMEN   INSTRUKSIES:     Beantwoord AL die vrae in Canvas.     Afdeling C is ‘n PDF UPLOAD vraag.     Die antwoorde wat jy verskaf tot die vraestel moet jou eie oorspronklike werk wees.  Geen kopiëring vanaf enige bron sal toegelaat word nie.  Geen punte sal toegeken word vir werk wat gekopieër is nie.     Lees al die vrae noukeurig deur.     Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir die hoeveelheid inligting wat vereis word in die antwoord.     Jy kan ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.        

Read Details

3.2 Fietse in ‘n fietswinkel word as verbruikersgoedere/ha…

3.2 Fietse in ‘n fietswinkel word as verbruikersgoedere/handelsvoorraad beskou. (1)

Read Details

2.2 Die huidige minister van finansies is Pravin Gordan….

2.2 Die huidige minister van finansies is Pravin Gordan. (1)

Read Details

5.3 Wat word die mark genoem waar goedere en dienste verha…

5.3 Wat word die mark genoem waar goedere en dienste verhandel word? (1)      

Read Details

3.9 Wanneer die besigheid aan die einde van die dag sy kon…

3.9 Wanneer die besigheid aan die einde van die dag sy kontant in die bank wil deponeer, moet ‘n bankdepositostrokie/faktuur voltooi word. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 71,969 71,970 71,971 71,972 71,973 … 81,504 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top