GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

6.6 Emma hou nie daarvan wanneer planne verander nie en sy…

6.6 Emma hou nie daarvan wanneer planne verander nie en sy hou daarvan om by haar skedule te hou veral om ‘n georganiseerde dag te hê. Sy het ‘n dagboek en sy hou daarby. [option6]                                            (1)

Read Details

  2.1   Persoonlike swakpunte: faktore wat ons help om…

  2.1   Persoonlike swakpunte: faktore wat ons help om ‘n lewe met waardes te leef en om ons doelwitte te bereik.           (1)

Read Details

11.1 Bespreek in ‘n paragraaf die volgende:               …

11.1 Bespreek in ‘n paragraaf die volgende:                                       Watter TWEE leerstyle sal Lisa die beste pas.  (2)   Verduidelik die karaktereienskappe van die TWEE leerstyle.  (2)   Gee DRIE studiewenke vir elke leerstyl.  (3×2=6)

Read Details

7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede. …

7.1 Identifiseer en bespreek VIER tydbestuursvaardighede.   (4×2=8)

Read Details

4.2 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n gro…

4.2 Noem en bespreek twee eienskappe van iemand met ‘n groei-ingesteldheid.                                                (4)

Read Details

1.5 Wat is persoonlikheid:   A) Swakpunte.   B) Direkte om…

1.5 Wat is persoonlikheid:   A) Swakpunte.   B) Direkte omgewing.   C) Ons waardes.   D) Die kombinasie van eienskappe of kwaliteite, wat deel vorm van ‘n individu se onderskeidende karakter. (1)

Read Details

7.2 Waarom is tydbestuur belangrik?                   (2…

7.2 Waarom is tydbestuur belangrik?                   (2)

Read Details

AFDELING C LEES NOUKEURIG!  Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11. …

AFDELING C LEES NOUKEURIG!  Vraag 9, Vraag 10 and Vraag 11.  Daar is DRIE vrae.  Jy moet enige TWEE vrae beantwoord.

Read Details

6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan…

6.2 Kyle dagdroom gewoonlik gedurende klastyd en dink aan toekomstige moontlikhede. Hy hou van patrone en droom oor die toekoms. [option2]                                         (1)

Read Details

2.3   Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting w…

2.3   Gevoelens en emosies gee terugvoer oor die rigting waarin ons tans in ons lewe beweeg en dien as ‘n gids vir ons lewensreis.                        (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,437 72,438 72,439 72,440 72,441 … 81,516 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top