GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoo…

1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoord die vraag wat volg: (10)   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR A te sien       FIGUUR A     Bespreek die gebruik van die volgende elemente en beginsels van Ontwerp in Figuur A: Balans Fokus punt Ritme Kontras  Vorm     (5 x 2)  

Read Details

2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder  en beantwo…

2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR C te sien   FIGUUR C   Verduidelik die gebruik van simboliek en kleur as bydraende faktore in die begrip van die boodskap in die plakkaat (4)

Read Details

5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder  en beantw…

5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR H te sien     FIGUUR H   Bespreek die werk van een Suid-Afrikaanse Ontwerper wat  handwerk op ‘n kontemporêre manier gebruik het. Gebruik die volgende riglyne: Noem die ontwerper. Hulle doelwitte ‘n Voorbeeld Hoe weerspieël dit tradisionele handwerk? Metodes en materiale Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde van ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie             (10)

Read Details

VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D  met die va…

VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D  met die van FIGUUR E.   Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D en FIGUUR E te sien. FIGUUR D & E Verwys na die volgende in jou vergelyking  Teikenmark  Kleur  Inspirasie / Invloede  Funksie Materiaal                                                                             (5X2) (10)

Read Details

TOTAAL  AFDELING B:  30

TOTAAL  AFDELING B:  30

Read Details

VRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en  die aanhal…

VRAAG 6 Verwys na die beelde van FIGUUR I en  die aanhaling hieronder  ,  en  beantwoord dan die vrae wat volg:   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR I te sien     FIGUUR I     OMGEWINGS ONTWERP  ‘As ‘n ontwerper, verstaan mens nou meer as ooit van tevore dat die oplossing vir omgewingsfaktore nou meer relevant is as ooit. Ontwerp kan betrokke raak op ‘n emosionele sowel as ‘n sosiale vlak. Dit lei wanneer ‘n behoefte ontstaan, wat vereis dat ons ‘n probleem moet op los. ‘     6.1   Bespreek TWEE eienskappe van volhoubare ontwerp.   (2)  

Read Details

  AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID   VRAAG 1: ‘ONGE…

  AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID   VRAAG 1: ‘ONGESIENE’ VOORBEELDE

Read Details

TOTAAL AFDELING C :  40 GROOT TOTAAL :  100

TOTAAL AFDELING C :  40 GROOT TOTAAL :  100

Read Details

AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIO-KULTURELE / VOLHOUBARE EN OM…

AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIO-KULTURELE / VOLHOUBARE EN OMGEWINGSKONTEKS.   VRAAG 5

Read Details

INSTRUKSIES   1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE A…

INSTRUKSIES   1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (30 PUNTE) VRAE 1 TOT 3   AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (30 PUNTE) VRAAG 4   AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (40 PUNTE) VRAE 5 EN 6     2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND   3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur   4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie   5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word.   6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,444 72,445 72,446 72,447 72,448 … 81,504 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top