GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2 ‘n Voorbeeld van ‘n neutrale stof is kookolie. (1)

2.2 ‘n Voorbeeld van ‘n neutrale stof is kookolie. (1)

Read Details

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is…

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings Waar of Vals is deur die korrekte opsie te kies.   2.1 ‘n Swak suur het ‘n lae pH waarde. (1)

Read Details

  Regs klik op die knoppie hieronder om die periodieke tab…

  Regs klik op die knoppie hieronder om die periodieke tabel van elemente in ‘n nuwe “tab” te sien en beantwoord die vraag wat volg: (1)  4.7 In watter periode is fosfor op die periodieke tabel?    

Read Details

5.2 Wat sal die pH wees van ‘n stof wat die swakste basis…

5.2 Wat sal die pH wees van ‘n stof wat die swakste basis is? (1)

Read Details

6.4 Voltooi die volgende reaksie vergelyking deur die name…

6.4 Voltooi die volgende reaksie vergelyking deur die name van die produkte te gee in die oop spasie voorsien. Soutsuuur + magnesiumoksied→[1] + [2] (2)

Read Details

4.4 Waarom reageer fosfor skouspelagtig met suurstof? (1…

4.4 Waarom reageer fosfor skouspelagtig met suurstof? (1)

Read Details

  4.6 Wat is die naam van die produk van hierdie reaksie g…

  4.6 Wat is die naam van die produk van hierdie reaksie genoem in vraag 4.5?  (1)

Read Details

3.2 Balanseer die volgende chemiese vergelyking: (2)…

3.2 Balanseer die volgende chemiese vergelyking: (2)   [1]SO2+[2]O2 →[3]SO3  

Read Details

6.3 Skryf die algemene woordvergelyking neer vir die reaks…

6.3 Skryf die algemene woordvergelyking neer vir die reaksie tussen ‘n suur met ‘n metaaloksied. (2)  

Read Details

VRAAG 4 Die volgende foto wys fosfor wat as ‘n nie-metaal ge…

VRAAG 4 Die volgende foto wys fosfor wat as ‘n nie-metaal geklassifiseer word op die periodieke tabel. Beantwoord die volgende vrae oor die reaksie van fosfor met suurstof. Regs klik op die knoppie hieronder om die foto van fosfor te sien in ‘n nuwe “tab”:     

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 72,875 72,876 72,877 72,878 72,879 … 86,702 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top