VRAAG 1 1.1 Die Renaissance is ‘n tydperk…
VRAAG 1 1.1 Die Renaissance is ‘n tydperk in die geskiedenis van Europa wat begin in ongeveer 1400. “Renaissance” is ‘n Franse woord wat “wedergeboorte” beteken. Waarom was dit ‘n periode van ‘hergeboorte’? Verduidelik in jou eie woorde. (2)
Read Details