GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.3 Die ruimte is ‘n kerk op Stellenbosch. (1)

4.3 Die ruimte is ‘n kerk op Stellenbosch. (1)

Read Details

2.3.4 Hierdie persoon wat jy in 2.3.3 genoem het, besoek d…

2.3.4 Hierdie persoon wat jy in 2.3.3 genoem het, besoek die kerk om (die dominee te kom spreek / orrel te oefen vir Saterdag se troue) (1)

Read Details

3.7.1 Reinette wil haar naam by Binnelandse Sake gaan vera…

3.7.1 Reinette wil haar naam by Binnelandse Sake gaan verander. Watter naam het sy vir haarself gekies? (1)

Read Details

3.4 Reinette wou niks meer met hierdie familie wat haar ma…

3.4 Reinette wou niks meer met hierdie familie wat haar ma elke jaar aan die ‘vroeggestorwe kind’ kom herinner het, te doen hê nie. Hoe het sy dit gewys? (2)

Read Details

4.2 Die antagoniste is Bianca en haar ma wat reeds oorlede…

4.2 Die antagoniste is Bianca en haar ma wat reeds oorlede is. (1)

Read Details

2.6.2 Die baadjie wat oor die bank hang. (1)

2.6.2 Die baadjie wat oor die bank hang. (1)

Read Details

1.4 Kies die korrekte woord tussen hakies om die onderstaa…

1.4 Kies die korrekte woord tussen hakies om die onderstaande sin te voltooi:     Die eerste versreël van die gedig is ‘n voorbeeld van ‘n (sinestesie / metafoor). (1)

Read Details

3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintli…

3.11 ‘n Mens kan aan die begin van die verhaal (wat eintlik die ontknoping is) sien dat Reinette met deernis na haar ma omsien. Verduidelik hoe sy haar ma versorg en bederf wanneer sy tuiskom van Binnelandse sake af. (2)

Read Details

Vraag 3:  Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees di…

Vraag 3:  Eienaam (Christine Barkhuizen le Roux) Lees die onderstaande aanhalings uit die kortverhaal en beantwoord dan die vrae.  Jou antwoorde verwys na die hele kortverhaal en nie net na die uittreksels nie.   “Ek is nie Marié nie,” het sy kortaf gesê en na haar kamer toe geloop.  Sy het die hele tyd daar gebly en die musiek so hard gesit dat sy die mense se gepraat en praat nie kon hoor nie.  Ook toe haar ma haar vir ete kom roep het, het sy nie uit die kamer gekom nie.  Sy het ook nie toegegee aan haar gewete wat aan haar gekarring het omdat haar ma alles alleen vir die gaste moes doen nie.  …   Sy was moeg daarvoor dat mense haar verkeerd aanspreek.  Moeg om die tweede lekkerste koekie in die blik te wees.   

Read Details

1.8 Verwys na strofe 2:     Noem een manier waarop…

1.8 Verwys na strofe 2:     Noem een manier waarop die nuwe kind hom die eerste dag gedra wat wys dat hy onseker voel in die nuwe situaie.  Begin so:  Hy is……. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,095 73,096 73,097 73,098 73,099 … 81,466 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top