GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 2: Ek is oek important (TEKS B)  Kliek regs op die blo…

VRAAG 2: Ek is oek important (TEKS B)  Kliek regs op die blou knoppie om TEKS B te besigtig:   Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg. TEKS B Ek is oek important   1.   As al julle geldgatte 2.            julle geld gespendit, 3.   en julle bananaskille 4.           innie slootjie gegooi het, 5.   en julle bustikkits 6.           soes konfetti gestrooi het, 7.   en julle staain en cool drinks 8.           opgedrink het, 9.   en julle borrels en blikkies 10.                    in ‘n gangetjie gesit het, 11.                              en julle visgraatbolle 12.                                             en vrot vrugte 13.                                                    en stukkene boksies 14.                                                         en papiere   15.                r o n d g e g o o i  h e t . . .   16.                dan kom ek 17.                en maakie wêreld weer skoon: 18.                soe 19.                ek is oek important.                                                                     Peter Snyders   VRAAG 2: Ek is oek important (TEKS B) 2.1 Watter soort werk doen die spreker?  Motiveer jou antwoord (2) 2.2 Met wie praat die spreker in die gedig? (1) 2.3 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.  Haal EEN WOORD uit die gedig aan om jou antwoord te staaf. Die spreker is minagtend ten opsigte van ryk mense. (1) 2.4 Hierdie gedig is in Kaapse Vernakulêre Afrikaans (Kaaps) geskryf. In reëls 5 en 6 is twee voorbeelde van Kaapse Afrikaans.  Skryf slegs EEN voorbeeld neer en verduidelik waarom dit as Kaapse Afrikaans beskou kan word. (2) 2.5 Skryf een voorbeeld van ’n vergelyking in die gedig neer. (1) 2.6 Dink jy mense wat rommel optel, is belangrik? Motiveer jou antwoord. (1) 2.7 Strooi jy rommel rond? Hoekom / hoekom nie? Werkskepping is nie ’n antwoord nie! (1) 2.8 Hoe sal jy die tema van hierdie gedig beskryf?    (1) TOTAAL VRAAG 2 : [10]

Read Details

VRAAG 4: THUMELA(TEKS D) Kliek regs op die blou knoppie om T…

VRAAG 4: THUMELA(TEKS D) Kliek regs op die blou knoppie om TEKS D te besigtig:   Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg.    TEKS D Thumela 1.   tot siens meneer 2.          het jy geskree 3.   en vir oulaas          gemaak ernstig 4.   na ‘n kennisgewingbord 5.   met horde sportaankondigings 6.   en lyste eksamenrooters 7.   wat jou nie meer kon raak 8.             gestaar 9.   jou boeksak toe 10.                met ‘n wilde tol 11.                    die lug ingeskiet 12.                en ‘n geskiedenisboek gepos 13.                 sodat die blaaie 14.                     verward 15.                oor die verlate skoolvierkant saai 16.                terwyl jy laggend 17.                om ‘n hoek verdwyn 18.                gemaak geskok 19.                het meneer weggedraai 20.                maar ek het bly wonder 21.                of dit vir jou 22.                        dan niks beteken                                                                                                Elmé Barnard VRAAG 4:  Thumela (TEKS D) 4.1 Verduidelik hoekom die gedig se titel gepas is. (2) 4.2 Haal een woord uit die gedig wat aandui dat die leerder nie oneerbiedig is nie. (1) 4.3 Hoekom gooi die leerder sy boeksak in die lug en waarop dui dit? (2) 4.4 Kies die korrekte antwoord. Waarop dui die tipografiese wit / inkeping in versreëls 8,11,14 en 22? A.  Dui die manier hoe die papiere gestrooi is B.  Dui op die verlate vierkant. C.  Dui op tydsverloop. (1) 4.5 Kies die korrekte antwoord. Watter woorde dui aan dat die onderwyser nie ontsteld is oor die leerder se gedrag nie? A.  “het meneer weggedraai” B.  “gemaak geskok” C.  “verward” (1) 4.6 Kies die korrekte antwoord. Versreël 16 “terwyl jy laggend” dui aan dat die leerder… A.  oneerbiedig optree B.  nie oneerbiedig optree nie C.  kwaad is vir die onderwyser (1) 4.7 Kies die korrekte antwoord. Identifiseer die klankverskynsel in versreël 5. “met horder sportaankondigings” A.  Alliterasie B.  Assonansie C.  Assimilasie (1) 4.8 Kies die korrekte antwoord. Identifiseer die klankverskynsel in versreël 12. “en ‘n geskiedenisboek gepos” A.      Alliterasie B.      Assonansie C.      Assimilasie (1) TOTAAL VRAAG 4 : [10]  

Read Details

The reaction of HBr with ethylene is a two-step reaction. In…

The reaction of HBr with ethylene is a two-step reaction. In the first step, a reaction intermediate is formed. Which of the following statements about this reaction intermediate are true? i.   It is a carbocationii.  It is neutraliii. It is electrophiliciv. It reacts with Br- in the second step of the reaction  

Read Details

An IXP route server does not need to run the BGP protocol fo…

An IXP route server does not need to run the BGP protocol for facilitating the establishment of multi-lateral peering sessions.  

Read Details

Looking at the diagram please SPECIFICALLY identify only #’s…

Looking at the diagram please SPECIFICALLY identify only #’s 11, 12 & 13 then 17, 18 & 19 (Requires 6 different ANSWERS).  Please write the number and then your answer so it is easy to follow.   

Read Details

INSTRUCTIONS   1. The answers you provide to the que…

INSTRUCTIONS   1. The answers you provide to the question paper, must be your own, original work. No copying from any source is allowed. No marks will be awarded for work that is copied.   2. Read all the questions carefully.   3. Use the mark allocation as a guide to how much information is required in your answers.   4. Answer all the questions – do not leave any blank.  

Read Details

5.2 Nous …….. une amie super. (avoir) (1)

5.2 Nous …….. une amie super. (avoir) (1)

Read Details

6. Fig. 6.1 is a photomicrograph of some xylem vessels….

6. Fig. 6.1 is a photomicrograph of some xylem vessels.     Right-click on the blue button to open Fig. 6.1      

Read Details

5.1.1 Describe and explain the results shown in Table 5.1…

5.1.1 Describe and explain the results shown in Table 5.1 (3)

Read Details

5.3 The cholera bacterium can survive in the small intesti…

5.3 The cholera bacterium can survive in the small intestine and the large intestine. The bacterium releases a toxin that interacts with receptors on the surface of cells. Fig. 5.3 shows the effect of the toxin. The arrows indicate the direction of movement.     Right-click on the blue button to open Fig. 5.3       5.3.1 State the name of ion X. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,120 73,121 73,122 73,123 73,124 … 81,442 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top