GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.10 Debiteurekontrole is ‘n bate  / las. (1)

3.10 Debiteurekontrole is ‘n bate  / las. (1)

Read Details

3.9 Die Proefbalans toets die Rekenkundige vergelyking / D…

3.9 Die Proefbalans toets die Rekenkundige vergelyking / Dubbelinskrywings-beginsel. (1)

Read Details

  VRAAG 5: SEKTORE IN DIE EKONOMIE (15) 5.1 Voltoo…

  VRAAG 5: SEKTORE IN DIE EKONOMIE (15) 5.1 Voltooi die tabel hieronder. Skryf slegs die nommer en die antwoord neer. (5)     PRIMÊR 5.1.1 [ANS1] TERSIÊR 5.1.2 [ANS2] Half-geskoold 5.1.3 [ANS3] Plaaswerker 5.1.4 [ANS4] 5.1.5 [ANS5]        

Read Details

  VRAAG 7: REKENKUNDIGE VERGELYKING     Dui die ef…

  VRAAG 7: REKENKUNDIGE VERGELYKING     Dui die effek van die volgende transaksies op die Rekenkundige vergelyking aan:     VOORBEELD: Betaal die Munisipaliteit R1 000 oer EFO vir Water en elektrisiteit   1 Koop handelsvoorraad vir R1 500 en betaal per EFO.   2 Reik ‘n kwitansie uit vir R780 aan A de Beer (‘n debiteur) ter vereffening van sy rekening (5)

Read Details

2.7 Goedere en dienste word op die Produktemark gekoop en…

2.7 Goedere en dienste word op die Produktemark gekoop en verkoop.  (1)

Read Details

5.2 Formuleer TWEE maniere hoe ons kan verseker dat hulpbr…

5.2 Formuleer TWEE maniere hoe ons kan verseker dat hulpbronne op ‘n verantwoordelike wyse gebruik word. (4)      

Read Details

  AFDELING C: REKENINGKUNDE [35]   VRAAG 6: Hulpjo…

  AFDELING C: REKENINGKUNDE [35]   VRAAG 6: Hulpjoernale Justine Olivier is die trotse eienaar van Clothing Galore. Sy het die ondernemimg twee maande gelede begin. Sy verkoop al die klere teen ‘n winsopslag van 25% op die kosprys. Die transaksies vir Mei 2020 word hieronder gegee.   INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Teken die transaksies vir Mei 2020 in die volgende joernale aan: Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal Debiteurejoernaal Debiteureafslagjoernaal LET WEL: Moenie die joernale aan die einde van die maand afsluit nie.   2. Voltooi die Debiteuregrootboek vir O Kgoadi   Lys van Debiteure op 1 Mei 2020: O Kgoadi: R3 900 W Dippenaar: R2 000   Transaksies vir Mei 2020:   1 Die eienaar, Justine Olivier, deponeer ‘n addisionele R50 000 per EFO as kapitaalbydrae in die onderneming se bankrekenening.   2 Kontantverkope volgens die kasregisterrol, R 1 200.   6 Koop handelsvoorraad; R3 700 en skryfbehoeftes; R300 van Lehumo Groothandelaars en betaal per EFO.     Betaal Douglas Koeriers R200 per EFO om die handelsvoorraad by die onderneming af te laai.   14 Verkoop vorraad op krediet aan O Kgoadi, R1 000 en reik faktuur 18 aan haar uit.   15 Trek kontant om lone te betaal, R500.   20 O Kgoadi bring ‘n beskadigde kledingstuk terug wat oorspronklik aan haar verkoop is vir R400. Reik kredietnota 007 uit.   22 Betaal R1 500 per EFO aan Vodacom vir die eienaar se privaaat selfoonrekening.   23 Verkoop voorraad op krediet aan W Dippenaar, R900.   25 Ontvang ‘n betaling van O Kgoadi ter vereffening van haar rekening. Reik kwitansie 122 uit.   30 Die bankstaat van RSA Bank toon die volgende: Rente ontvang: R115 Bankkoste: R178 (30)

Read Details

2.8 Die staat lewer privaat dienste aan huishoudings en on…

2.8 Die staat lewer privaat dienste aan huishoudings en ondernemings.  (1)

Read Details

2.2 BBP (Bruto Binnelandse Produk) is die waarde van goede…

2.2 BBP (Bruto Binnelandse Produk) is die waarde van goedere wat binne 1 jaar buite ‘n land se grense vervaardig word.  (1)

Read Details

3.1 As die eienaar kapitaal per EFO direk in die ondernemi…

3.1 As die eienaar kapitaal per EFO direk in die onderneming se bankrekening inbetaal, is die brondokument die bankstaat / duplikaat kwitansie. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,355 73,356 73,357 73,358 73,359 … 81,633 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top