GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2.2. Verwys na Figuur 9 hieronder, die lengteprofiel van…

2.2.2. Verwys na Figuur 9 hieronder, die lengteprofiel van die Kongorivier. Regsklik op die onderstaande knoppie om FIGUUR 9 in ‘n nuwe oortjie te open.       

Read Details

1.1.4. Gebruik die inligting hieronder as verwysing en ly…

1.1.4. Gebruik die inligting hieronder as verwysing en lys die weerstoestande wat in Knysna ondervind word (sien insetsel D): – Lugtemperatuur – Doupunttemperatuur – Windspoed – Windrigting – Lugdruk (5)

Read Details

3.2. Bestudeer Figuur 11 wat die stedelike hiërargie van d…

3.2. Bestudeer Figuur 11 wat die stedelike hiërargie van drie stedelike nedersettings aandui. Regsklik op die onderstaande knoppie om FIGUUR 11 in ‘n nuwe oortjie te open.         

Read Details

1.2.2 e. Bestudeer Figuur 5. Analiseer of die waters van…

1.2.2 e. Bestudeer Figuur 5. Analiseer of die waters van die Jukskei as laminêre of turbulente vloei beskryf kan word? (4)

Read Details

3.1.6.   Voedsel … is een negatiewe gevolg van grondhe…

3.1.6.   Voedsel … is een negatiewe gevolg van grondhervorming. (1)

Read Details

3.3. Verwys na Figuur 12 hieronder van ‘n landelike neders…

3.3. Verwys na Figuur 12 hieronder van ‘n landelike nedersetting in KwaZulu-Nata. Regsklik op die onderstaande knoppie om FIGUUR 12 in ‘n nuwe oortjie te open.          

Read Details

 1.1.1. d. By die weerstasie D by Knysna (sien insetsel…

 1.1.1. d. By die weerstasie D by Knysna (sien insetsel D) is daar … . (1)   

Read Details

 3.3.3 b. Bespreek TWEE landelike ontwikkelingstrategieë…

 3.3.3 b. Bespreek TWEE landelike ontwikkelingstrategieë wat in hierdie landelike nedersetting geïmplementeer kan word om die hoë vlakke van landelike-stedelike migrasie aan te spreek. (4)

Read Details

 2.1.2. c. Gee ‘n rede vir die toename in temperatuur by…

 2.1.2. c. Gee ‘n rede vir die toename in temperatuur by B. (2)

Read Details

 1.2.1. f. Bestendige greinering dreinering vind plaas w…

 1.2.1. f. Bestendige greinering dreinering vind plaas wanneer ‘n rivier op nuwe lae vorm wat die rante bedek.   (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,395 73,396 73,397 73,398 73,399 … 81,586 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top