GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.3.3 Die vroegste vorm van spaar. (1)

1.3.3 Die vroegste vorm van spaar. (1)

Read Details

1.1.4 Feodalisme het aanleiding gegee tot …. . (2)

1.1.4 Feodalisme het aanleiding gegee tot …. . (2)

Read Details

1.3.2 Behels wette rondom handelstransaksies. (1)

1.3.2 Behels wette rondom handelstransaksies. (1)

Read Details

1.1.3 ‘n Belangrike doelwit van merkantilisme was die bevo…

1.1.3 ‘n Belangrike doelwit van merkantilisme was die bevordering van …. handel. (2)

Read Details

    VRAAG 3 MARKMISLUKKING     Inleiding (2) L…

    VRAAG 3 MARKMISLUKKING     Inleiding (2) Lyf   Bespreek die volgende metodes van betrokkenheid, hul redes vir implimentering en hul gevolge.      > Prysplafonne      > Prysvloere (26) Bespreek die redes vir markmislukking. (10) Slot (2) [40]   OF       VRAAG 4 HISTORIESE OORSIG VAN SUID-AFRIKA     Inleiding (2) Lyf   Bespreek die landbou en mynbou stadium van Suid-Afrika se ekonomiese ontwikkeling onder die volgende opskrifte.      > Kenmerke      > Faktore wat ekonomiese ontwikkeling bevorder het      > Faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het (26) Bespreek die ekonomiese gevolge van hierdie stadium. (10) Slot (2) [40]

Read Details

1.1.5 Die grootste gedeelte van Suid-Afrika se nasionale i…

1.1.5 Die grootste gedeelte van Suid-Afrika se nasionale inkomste kom van die …. . (2)

Read Details

VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van indire…

VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van indirekte belasting. (2) 2.1.2 Verduidelik wat bedoel word met toewysingsondoeltreffendheid. (2)     [4] 2.2 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB:     2.2.1 Wat word uitgebeeld in hierdie prent? (2) 2.2.2 Verduidelik twee probleme wat in hierdie situasie ontstaan. (4) 2.2.3 Hoe was hierdie probleme later oorkom? (2) 2.2.4 Verduidelik wat bedoel word met feodalisme. (2)     [10] 2.3 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB:     2.3.1 Noem twee ander maniere van vervoer. (2) 2.3.2 Noem twee bekende roetes wat relevant was tot die ontwikkeling van markte. (2) 2.3.3 Noem twee groepe stede wat ontwikkel het na die val van feodalisme. (2) 2.3.4 Beskryf twee doelwitte van gildes. (4)     [10] 2.4 Verduidelik vier bronne van spaargeld. (8) 2.5 Onderskei tussen twee ekonomiese denkrigtings. (8)     [40]

Read Details

1.1.1 Belasting wat gehef word op goedere wat die regering…

1.1.1 Belasting wat gehef word op goedere wat die regering beskou as sleg is vir mense se gesondheid. (2)

Read Details

1.1.2 Persoonlike inkomstebelasting hou verband met die …….

1.1.2 Persoonlike inkomstebelasting hou verband met die …. van die belastingbetaler. (2)

Read Details

1.1.2 Wanneer verbruikers vir die eerste keer klagtes in v…

1.1.2 Wanneer verbruikers vir die eerste keer klagtes in verband met ʼn geval het moet hulle …  (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,864 73,865 73,866 73,867 73,868 … 98,008 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top