GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 4: DEMOKRATIESE IDENTITEIT IN SUID-AFRIKA NÁ 1994 DRUK…

VRAAG 4: DEMOKRATIESE IDENTITEIT IN SUID-AFRIKA NÁ 1994 DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 4 IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK: Bestudeer FIGUUR 4 A TOT FIGUUR 4 C en beantwoord die vrae wat volg:   Baie kunstenaars gebruik selfportrette om hul identeit uit te druk. Marc Quinn (Figuur 4a) het ‘n beeldhouwerk van sy kop met sy eie gevriesde bloed gemaak.   4.1 Bespreek hoe die kunstenaars in die visuele bronne, Figure 4a – 4c, kuns geskep het wat hul persoonlike identiteite uitdruk. Verwys na die volgende in jou bespreking:   ·      Formele kunselemente ·      Style n tegniek ·      Kommentaar wat hierdie kunstenaar oor hulle identiteite maak ·      Watter een, volgens jou, maak die sterkste visuele impak. Verskaf redes vir jou keuse.               (8)

Read Details

SECTION B: GRAMMAR AND PUNCTUATION

SECTION B: GRAMMAR AND PUNCTUATION

Read Details

VRAAG 2: SOSIOPOLITIEKE KUNS, WEERSTANDSKUNS VAN DIE 1970’s…

VRAAG 2: SOSIOPOLITIEKE KUNS, WEERSTANDSKUNS VAN DIE 1970’s EN 1980’s INGESLUIT DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 2 IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK:   Bestudeer FIGUUR 2 A en beantwoord die vrae wat volg: Guns and Roses (FIGUUR 2A) was geinspireer deur die tragiese gebeure wat plaas gevind het in September 2012 by die Lonmin Marikana platinum myn in Suid-Afrika, waar die polisie 34 protesteerders – wat geprotesteer het vir beter salarisse – geskiet het.   Wat hierdie gebeurtenis so skokkend gemaak het, was die feit dat dit teen alles gegaan het waarvoor Suid-Afrika klaarblyklik vandag staan. Na eeue van kolonialisme en dekades van aktiewe strydvoering teen die apartheidsregering, gelyke regte vir een en almal en ‘n einde aan die uitbuiting van arm mense. By Marikana, is mense wat opgestaan het vir hierdie beginsels hard herinner dat daar miskien wel nie so baie verander het nie.   2.1 Deur gebruik te maak van jou kennis oor weerstandskuns, analiseer hoe Witbooi se kunswerk (FIGUUR 2a) gesien kan word as kontemporêre weerstandskuns. Verwys na die volgende in jou bespreking:   ·      Beelde en simbole ·      Gebruik van formele kunselemente ·      Styl en tegniek ·      Moontlike betekenis ·      Sosio-politieke kwessie wat aangespreek word (kyk na die datum)                                     (8)

Read Details

Please note there is one of this sheet here, one at the end…

Please note there is one of this sheet here, one at the end of the test and one in the middle. Hopefully this will make it more convenient to access throughout the test. Formulas and Tax Tables.pdf

Read Details

QUESTION 3 Answer the following questions regarding trav…

QUESTION 3 Answer the following questions regarding travelling light:

Read Details

1.2         Bespreek TWEE Suid-Afrikaanse kunswerke deur T…

1.2         Bespreek TWEE Suid-Afrikaanse kunswerke deur TWEE verskillende kunstenaars wie se werke Afrika- visuele beelde en/of -simbole insluit.   ·      Gebruik die volgende riglyne in jou opstel: ·      Die invloede van inheemse Afrika-kunsvorme en/of -simbole ·      Onderwerp ·      Lyn, vorm en kleur ·      Styl ·      Sosiale/Kulturele invloede ·      Tegnieke/Materiaal ·      Moontlike boodskappe/betekenisse       (10)   TOTAAL VRAAG 1 [20]

Read Details

Lori wants to give her daughter $25,000 in 8 years to start…

Lori wants to give her daughter $25,000 in 8 years to start her own business. How much should Lori invest today, at an annual interest rate of 8%, compounded annually, to have $25,000 in 8 years?

Read Details

All of the following statements concerning education funding…

All of the following statements concerning education funding are correct EXCEPT:

Read Details

What is the total American Opportunity & Lifetime tax credit…

What is the total American Opportunity & Lifetime tax credit the Jones family can take, given the following information? Sally is a sophomore and incurs $5,000 in education expenses. Tommy is in grad school and incurs $7,000 in education expenses. Mom, who has a 4-year degree, goes back to school and incurs $4,000 in education expenses.

Read Details

All of the following statements concerning education funding…

All of the following statements concerning education funding are correct EXCEPT:

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,918 73,919 73,920 73,921 73,922 … 97,942 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top