GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING B VRAAG 2   2.1 Kies die korrekte opsie van…

AFDELING B VRAAG 2   2.1 Kies die korrekte opsie van uit die lyste hieronder.       [6]

Read Details

  TOTAAL AFDELING B: [24]   GROOT TOTAAL: [50]

  TOTAAL AFDELING B: [24]   GROOT TOTAAL: [50]

Read Details

3.2.1 Watter van die grafieke se opskrif pas die beste by…

3.2.1 Watter van die grafieke se opskrif pas die beste by die roofdiere prooi verhouding?     A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)

Read Details

1.1.4 Fungi word gebruik om  ……….. te maak: (2)…

1.1.4 Fungi word gebruik om  ……….. te maak: (2)   A. Melk B. Brood C. Kaas D. Koffie

Read Details

Dit is ‘n ekstra “opstel vraag” teksboks. Gebruik dit slegs…

Dit is ‘n ekstra “opstel vraag” teksboks. Gebruik dit slegs as ‘n vorige tekskassie ontbreek of foutiewelik was. Indien u hier ‘n antwoord indien, nommer dit asseblief duidelik en volgens die betrokke vraagnommer.

Read Details

3.2.2 Kies asseblief die grafiek met die regte afhanklike…

3.2.2 Kies asseblief die grafiek met die regte afhanklike veranderlike op die grafiek.   A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)

Read Details

Dit is ‘n ekstra “lêer oplaai” opsie. Gebruik dit slegs as…

Dit is ‘n ekstra “lêer oplaai” opsie. Gebruik dit slegs as ‘n vorige lêeroplaai vermis of foutiewelik was. As jy wel ‘n lêer hier oplaai, noem of nommer dit duidelik en volgens die betrokke vraagnommer.Dit is NIE vir  jou om al jou geskrewe antwoorde op te laai NIE.

Read Details

AFDELING A VRAAG 1   1.1 Veelvuldige keuse vrae word…

AFDELING A VRAAG 1   1.1 Veelvuldige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen.  

Read Details

2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat ste…

2.2.2 Vind die stof wat plante het, wat hulle in staat stel om die bogenoemde proses van Vraag 2.2.1 te voltooi en waar vind hierdie proses plaas? [1] [2] (2)

Read Details

1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volg…

1.2 Kies die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.   1.2.1 Die studie van die interaksies van organismes met mekaar en hul fisiese omgewing. (1) 1.2.2 Die kleinste mikro-organisme waarvan ons weet. (1) 1.2.3 Die tipe simbiose waar een organisme voordeel trek en die ander benadeel word. (1) 1.2.4 Die energie molekule wat vrygestel word tydens sellulêre respirasie. (1) 1.2.5 Die chemikalie wat gebruik kan word vir te toets van stysel. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 74,066 74,067 74,068 74,069 74,070 … 85,631 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top