Terwyl een van jou vriende op sy rekenaar werk, vries dit en…
Terwyl een van jou vriende op sy rekenaar werk, vries dit en reageer nie. Die res van die stelsel werk goed en hy kan oorskakel na ander programme wat goed werk. 10.11 Beskryf wat hy kan doen om hierdie probleem op te los. (1) Een van die leerders het gesê dat sy geen data op haar foon het nie, maar wel WiFi kan gebruik. 10.12 Gee die belangrikste verskil tussen die gebruik van WiFi en die gebruik van ‘n sellulêre verbinding soos 3G om met ‘n slimfoon aan die internet te koppel. (1) Dit lyk asof een van die rekenaars in jou huis wat jy vir videoredigering gebruik, ‘n probleem het. Wanneer jy die rekenaar aanskakel, is daar geen beeld op die skerm nie. 10.13 Gee TWEE moontlike oplossings vir hierdie probleem. (2) Jy en die ander leerders wat by die program betrokke is, het verskeie whats-up groepe gestig met die mense wat vir die kursusse geregistreer het. 10.14 Gee EEN nadeel van die gebruik van intydse boodskappe. (1)
Read Details9.5 Jy moet raad gee oor die aankoop van nuwe drukkers. Ki…
9.5 Jy moet raad gee oor die aankoop van nuwe drukkers. Kies die korrekte antwoorde uit die gegewe aftreklysies. a) Watter soort drukkers sal die personeel by die ontvangstoonbank gebruik om kwitansies vir klante uit te druk? [Drukker1] b) Watter soort drukker sou die burgemeester se sekretaresse gebruik om agendas en notules op ‘n gereelde basis uit te druk? [Drukker2] (2)
Read Details