GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

5.2 Wat dink jy sal gebeur as jy jou tyd nie effektief bes…

5.2 Wat dink jy sal gebeur as jy jou tyd nie effektief bestuur nie? (3)

Read Details

1.3 As jy gebruik maak van flitskaarte of foto’s wanneer jy…

1.3 As jy gebruik maak van flitskaarte of foto’s wanneer jy leer, gebruik jy die………….. leerstyl.  (1) A)   Ouditiewe B)   Kinestetiese  C)   Lees/skryf  D)   Visuele

Read Details

1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A)  Iets…

1.9 ‘n Doelwit kan gedefinieer word as: (1) A)  Iets waaraan jy elke dag dink. B)  ‘n Wens waaraan jy nog altyd wou voldoen. C)  ‘n Idee van die toekoms of gewenste  resultaat wat ‘n persoon of ‘n groep mense voorstel, beplan en verbind om te bereik. D)  Iets wat jy deur die jare wil voltooi.

Read Details

1.2 Om selfvertroue te hê, beteken om: (1) A)   vers…

1.2 Om selfvertroue te hê, beteken om: (1) A)   verseker te voel oor jouself en jou vermoëns, B)   te veel te dink van jouself. C)   die heeltyd in beheer te wil wees. D)   die vermoë te hê om suksesvol te wees.

Read Details

5.1 Verduidelik die term “Tydbestuursvaardighede” in jou eie…

5.1 Verduidelik die term “Tydbestuursvaardighede” in jou eie woorde.   (2)   

Read Details

1.7 The Destination element in the Sailboat metaphor repre…

1.7 The Destination element in the Sailboat metaphor represents our: (1)   A)   Other boats.     B)   Emotions and feelings.     C)   Strengths.     D)   Goals and wishes.  

Read Details

3.3 Ons kan suksesvol wees as ons ‘n vaste-ingesteldheid aan…

3.3 Ons kan suksesvol wees as ons ‘n vaste-ingesteldheid aanpas, en nie ‘n groei-ingesteldheid nie.   (1)

Read Details

Right click on the button below to open PICTURE 3 in a new t…

Right click on the button below to open PICTURE 3 in a new tab.   

Read Details

Vraag 1: Meervoudige keusevrae Vier opsies word as moontlik…

Vraag 1: Meervoudige keusevrae Vier opsies word as moontlike antwoorde op elk van die onderstaande vrae gegee. Kies die regte antwoord: 1.1 Identiteit kan gedefinieer word as: (1)   A)   Wat jy van jouself dink.     B)   Hoe jy oor jouself voel.     C)   Hoe ons, onsself sien en die manier hoe ons deur die wêreld gesien word.     D)   Geen van die bogenoemde nie.    

Read Details

3.4 An extrovert can be defined as an individual that is o…

3.4 An extrovert can be defined as an individual that is outgoing, self-assured and loves to mingle with other people. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 76,750 76,751 76,752 76,753 76,754 … 90,536 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top