GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.2.3. In watter area van die sel is die chromosome in…

2.2.3. In watter area van die sel is die chromosome in die gegewe fotomikrograaf gerangskik?   (1)

Read Details

1.1.2 Die eenvoudigste tipe plantweefsel wat nie gespesial…

1.1.2 Die eenvoudigste tipe plantweefsel wat nie gespesialiseerd is nie.  A. Grondweefsel B. Vaatweefsel C. Meristematies D. Epidermies (2)

Read Details

1.4.3. Teken ‘n staafgrafiek met die hand op n vel papier o…

1.4.3. Teken ‘n staafgrafiek met die hand op n vel papier om die bevindings van hierdie ondersoek aan te dui.    Sodra u klaar is, skandeer of neem ‘n duidelike foto (geen flits) en stoor dit as ‘n PDF, PNG of JPEG.  (Maak seker dat jou prent helder en leesbaar is.) Laai dit hieronder op. (10)

Read Details

1.1.3 Die kutikula word afgeskei deur die selle van watter…

1.1.3 Die kutikula word afgeskei deur die selle van watter soort plantweefsel?  A. Grondweefsel B. Vaatweefsel C. Meristematies D. Epidermies (2)

Read Details

1.1.7 Die tipe epiteelweefsel wat die respiratoriese kanal…

1.1.7 Die tipe epiteelweefsel wat die respiratoriese kanale en fallopiusbuise uitvoer. A. Plaveiselepiteel B. Kubusepiteel C. Eenvoudige kolomepiteel D. Gesilieerde kolomepiteel (2)

Read Details

2.1.4 Verduidelik hoe jy vir vette in bokmelk sou toets….

2.1.4 Verduidelik hoe jy vir vette in bokmelk sou toets. (3)

Read Details

3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes…

3.3.1. Identifiseer elk van die algemene diereweefseltipes wat in die prente voorgestel word. (4)   A [A] B [B] C [C] D [D]  

Read Details

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die …

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord:  1.  Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie.  2.  Lees al die vrae aandagtig deur.  3.  Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.  4.  Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word.   5.  Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera.  6.  Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word.   7.  Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen.  8.  Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie.  9.  U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig. 

Read Details

2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel…

2.2.1. Identifiseer in watter fase van mitose hierdie sel is. (1)

Read Details

Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS h…

Dit is ‘n ekstra “opstelvraag” -antwoordblok. Jy mag SLEGS hierdie teksboks gebruik as ‘n vorige ontbreek of nie behoorlik funksioneer nie.  As jy besluit om hierdie teksboks te gebruik, moet jy jou antwoord duidelik nommer volgens die ooreenstemmende vraag.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 76,968 76,969 76,970 76,971 76,972 … 86,005 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top