VRAAG 5 MARKMISLUKKINGS Inleiding (2)…
VRAAG 5 MARKMISLUKKINGS Inleiding (2) Lyf Bespreek die oorsake van markmislukkings volledig, sonder om enige grafieke te gebruik. (26) Met behulp van ‘n grafiek, verduidelik hoe produktiewe doeltreffendheid bereik kan word in die mark. (10) Slot (2) [40] OF VRAAG 6 MONOPOLIE Inleiding (2) Lyf Ontleed die markstruktuur van ‘n monopolie, sonder om enige grafieke te gebruik. (26) Waarom het Eskom, as ‘n monopolie, nie ekonomiese wins in die langtermyn behaal, soos wat verwag word van ‘n tipiese monopolie nie? (10) Slot (2) [40]
Read Details