GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

4.2 Verwys na die beelde van FIGUUR F en  FIGUUR G hierond…

4.2 Verwys na die beelde van FIGUUR F en  FIGUUR G hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:     Skryf ‘n opstel (ten minste een bladsy) waarin jy die TWEE ontwerpe  in Figuur F en Figuur G vergelyk.      Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR F en FIGUUR G te sien        FIGUUR F & G   Verwys na die volgende in jou bespreking: Doelwitte Invloede Kleur Lyn Balans       (5X2)       (10) Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie.

Read Details

5.4             Bespreek die werk van een kontemporêre ont…

5.4             Bespreek die werk van een kontemporêre ontwerper, en / of handwerk gemeenskap wat die stelling hieronder weerspieël:   “Die maatskaplike en ekonomiese omstandighede van almal wat betrokke is, is opgehef deur die handwerkprojek / gemeenskap”.   Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde van ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie.   (6)

Read Details

4.1                                                        …

4.1                                                             “Ontwerp word gebore uit ons begeerte om ons ervarings te verhef, of dit nou op ‘n praktiese, estetiese of emosionele vlak is. Ontwerp moedig ons aan om te verken en te eksperimenteer.”   Kies enige TWEE BEWEGINGS uit  die lys hier onder wat die kwotasie hierbo weerspieël.   ·       Kuns en Handwerk ·       Art Nouveau ·       Art Deco ·       Bauhaus ·       Modernisme ·       Post-Modernisme ·       Dekonstruktivisme ·       Skandinawiese   Skryf ‘n opstel (van ten minste TWEE bladsye) waarin jy bespreek hoe ELKEEN van jou gekose bewegings die aanhaling hierbo weerspieël.   Ondersteun jou antwoord deur na die volgende te verwys in ELKE beweging: ·       Doelwitte ·       Invloede ·       Algemene karaktereienskappe ·       Ontwerper / argitektuur ·       ‘n Voorbeeld van hul werk, materiale en metodes     Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie.                                                      (20)  

Read Details

EKSTRA OPLAAI RUIMTE

EKSTRA OPLAAI RUIMTE

Read Details

6.3                                Skryf ‘n opstel (van om…

6.3                                Skryf ‘n opstel (van omtrent een en ‘n half bladsye) waarin jy die werk van ·                EEN Suid-Afrikaanse  Eko-ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee, En ·                EEN Internasionale  Eko-ontwerper / ontwerpagentskap / ateljee   wie se werk volhoubare bronne / materiale  ondersoek en dit omskep in belangrike  ontwerpprodukte / omgewings.    Verwys na die volgende in jou bespreking: ·                Doelwitte en invloede. ·                Naam van die ontwerper / ontwerp groep, en ‘n bespreking van EEN voorbeeld ·                Transformasie van sy volhoubare materiaal ·                Die impak daarvan op die omgewing en die samelewing    Jy mag NIE verwys na enige ontwerper / ontwerponderneming wat jy voorheen bespreek het nie, of ontwerpvoorbeelde waarna jy in hierdie vraestel verwys het nie.                                      (15)

Read Details

EKSTRA OPSTEL ANTWOORD RUIMTE

EKSTRA OPSTEL ANTWOORD RUIMTE

Read Details

1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoo…

1.1 Verwys na die beeld van FIGUUR A hieronder en beantwoord die vraag wat volg: (10)   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR A te sien       FIGUUR A     Bespreek die gebruik van die volgende elemente en beginsels van Ontwerp in Figuur A: Balans Fokus punt Ritme Kontras  Vorm     (5 x 2)  

Read Details

2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder  en beantwo…

2.2 Verwys na die beeld van FIGUUR C hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:     Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR C te sien   FIGUUR C   Verduidelik die gebruik van simboliek en kleur as bydraende faktore in die begrip van die boodskap in die plakkaat (4)

Read Details

5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder  en beantw…

5.3 Verwys na die beelde van FIGUUR H hieronder  en beantwoord die vraag wat volg:   Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR H te sien     FIGUUR H   Bespreek die werk van een Suid-Afrikaanse Ontwerper wat  handwerk op ‘n kontemporêre manier gebruik het. Gebruik die volgende riglyne: Noem die ontwerper. Hulle doelwitte ‘n Voorbeeld Hoe weerspieël dit tradisionele handwerk? Metodes en materiale Jy mag NIE verwys na enige ontwerper(s)/ontwerpgroep(e) wat jy voorheen bespreek het of voorbeelde van ontwerp wat in hierdie vraestel verskyn nie             (10)

Read Details

VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D  met die va…

VRAAG 3 3.1 Vergelyk die stoel in FIGUUR D  met die van FIGUUR E.   Regskliek op die knoppies hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR D en FIGUUR E te sien. FIGUUR D & E Verwys na die volgende in jou vergelyking  Teikenmark  Kleur  Inspirasie / Invloede  Funksie Materiaal                                                                             (5X2) (10)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 77,143 77,144 77,145 77,146 77,147 … 86,204 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top