VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk Dink aan al die in…
VRAAG 3: Kort paragraaf skryfwerk Dink aan al die inligting wat jy oor die jagter-versamelaars geleer het. Gebruik die volgende opskrifte om ‘n kort paragraaf (6 sinne) te skryf waarin jy die verskil tussen die lewe van ‘n jagter-versamelaar en jou eie lewe verduidelik. Verwys na die volgende: Verblyf reëlings (Dit verwys na die struktuur en samestelling van ‘n huishouding) Kos bronne Klere (6)
Read Details