1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing i…
1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geen langs die vrae (1.3.1 tot 1.3.3) in die dropdown lysie. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Gespesialiseerde selle in die spermbuisies wat ‘n rol speel in die voeding van die nuut gevormde spermatosoë A Leydig Selle B Selle van Sertoli 1.3.2 In ‘n mRNS molekule A Adenien verbind met Timien B Adenien verbind met Urasil 1.3.3 Vorm haploiede gamete A Mitose B Meiose 1.3.1. [1] 1.3.2. [2] 1.3.3. [3]
Read Details