1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae. Kies die mees ko…
1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae. Kies die mees korrekte anwoord vir elk. 1.1.1 Die volgende is stappe tydens die eerste fase van proteïensintese wat in die nucleus plaasvind: (i) mRNS word gevorm (ii) Een DNS string word as bloudruk (templaat) gebruik (iii) Vrydrywende RNS nukleotiede word gebruik (iv) Twee stringe DNS skei Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die korrekte volgorde van transkripsie tydens proteïensintese? A. (i), (ii), (iii) and (iv) B. (ii), (iv), (i) and (iii) C. (iv), (ii), (iii) and (i) D. (iv), (ii), (i) and (iii) (2)
Read Details