GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volg…

2.1.3 Gebruik die onderstaande tabel om die aminosuur volgorde wat deur drietalle 4, 5 en 6 kodeer word te bepaal.  Anti-kodons op tRNA Aminosuur CUC Glutamien GUC Histidien GGA Prolein GAC Leusien UGA Treonien CAC Valien (3)   4 – [1] 5 – [2] 6 – [3]  

Read Details

1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae.  Kies die mees ko…

1.1. Hier volg 5 veelvuldige keuse vrae.  Kies die mees korrekte anwoord vir elk. 1.1.1 Die volgende is stappe tydens die eerste fase van proteïensintese wat in die nucleus plaasvind:  (i)   mRNS word gevorm (ii)  Een DNS string word as bloudruk (templaat) gebruik     (iii) Vrydrywende RNS nukleotiede word gebruik      (iv) Twee stringe DNS skei              Watter EEN van die volgende kombinasies verteenwoordig die korrekte volgorde van transkripsie tydens proteïensintese?    A. (i), (ii), (iii) and (iv)     B. (ii), (iv), (i) and (iii)     C. (iv), (ii), (iii) and (i)     D. (iv), (ii), (i) and (iii) (2)

Read Details

3.1.2 Noem EEN funskie van deel A. (1)

3.1.2 Noem EEN funskie van deel A. (1)

Read Details

1.1.5 DNS vingerafdruk…A. is ‘n tegniek wat die DNS van ‘n…

1.1.5 DNS vingerafdruk…A. is ‘n tegniek wat die DNS van ‘n individu verteenwoordigB. behels herhalende stikstofbasisse van nie-koderende DNSC. is ‘n waardevolle tegniek tydens forensiese ondersoekeD. A, B en C hier bo (2)

Read Details

3.1.4 Verduidelik waarom dit steeds moontlik sal wees vir…

3.1.4 Verduidelik waarom dit steeds moontlik sal wees vir ’n man wat HIV- positief is om ander mense daarmee aan te steek tydens seksuele omgang, al was deel C tydens ‘n chirurgiese proses genoop of geknip.  (2)

Read Details

2.2.1 Gebruik die grafiek om die gemiddelde ouderdom waart…

2.2.1 Gebruik die grafiek om die gemiddelde ouderdom waartydens puberteit deur meeste seuns en meisies bereik word, te vergelyk. (2)

Read Details

2.1.1 Hoeveel van elk van die volgende word vanaf die DNS…

2.1.1 Hoeveel van elk van die volgende word vanaf die DNS templaat hierbo gekodeer?a) Hoeveel stikstofbevattende basisse? [1]b) Hoeveel verskillende tipes t-RNS molekules wat benodig word om die polipeptied vir hierdie stuk DNS te vorm? [2]c) Hoeveel aminosure.  [3] (3)

Read Details

  TOTAAL  AFDELING B: [30]

  TOTAAL  AFDELING B: [30]

Read Details

2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens…

2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens puberteit bereik word deur seuns en dogters in ‘n sekere populasie. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.   REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK:      

Read Details

1.4 Die diagram wys chromosoompaar 21 in die nukleus van ‘…

1.4 Die diagram wys chromosoompaar 21 in die nukleus van ‘n sel in die ovarium van ‘n vrou. Die chromosome is betrokke in ‘n proses wat plaasvind tydens een van die fases van meiose. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.   REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK::     

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 78,722 78,723 78,724 78,725 78,726 … 81,761 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top