4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spe…
4.14 Lees deur die volgende paragraaf en verbeter die spelling en hooflettergebruik: Dit het alles begin met sy lievde vir rekenaars en ander mense. Die agtienjarige Bennie van Eeden kry nie sakgeld nie, maar hy is doodgelukkig om die rekenaars weg te gee. ‘n opregte student van johannesburg. (3)
Read DetailsAFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 3: OPSOMMING: 3.1…
AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 3: OPSOMMING: 3.1 Lees die teks, Leer om meer te lag, deur en volg die instruksies: 1. Som die SEWE FEITE oor lag, in jou eie woorde in VOLSINNE op. 2. Skryf die SEWE FEITE puntsgewys neer. 3. Skryf slegs EEN FEIT per sin neer. 4. Nommer die feite van 1-7. 5. Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. (10) KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE LEESSTUK OOP TE MAAK:
Read Details