Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n K…
Die volgende vyf vrae handel oor die volgende scenario: ‘n Klein koffiekiosk verkoop 5 verskillende soorte koffies. Daar is een kassier wat verkope registreer en of die transaksie met kontant of per kaart betaal is. Die kiosk is 12 ure per dag oop.
Read Details