GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

5.5 Die volgende chemiese vergelyking is ‘n voorbeeld van…

5.5 Die volgende chemiese vergelyking is ‘n voorbeeld van ‘n uitruilreaksies tussen ‘n suur en ‘n basis. Voltooi die chemiese vergelyking deur die ontbrekende verbinding in te vul. HCl + NaOH → [1]+ H2O (1)

Read Details

4.3 Wat is die sistematiese naam van die produk van die re…

4.3 Wat is die sistematiese naam van die produk van die reaksie tussen fosfor en suurstof? (1)

Read Details

6.5 Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die vol…

6.5 Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die voltooide woordvergelyking by vraag 6.4. (2)

Read Details

4.5 Waterstof en suurstof reageer ook skouspelagtig. Beskr…

4.5 Waterstof en suurstof reageer ook skouspelagtig. Beskryf wat sal gebeur indien waterstof en suurstof met mekaar reageer. (2)

Read Details

Algemene instruksies: 1. Beantwoord afdeling A, B en C. 2. L…

Algemene instruksies: 1. Beantwoord afdeling A, B en C. 2. Lees noukeurig deur jou vraag voordat jy begin antwoord. 3. Sit voetskrifte in hakies. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Gebruik die puntetoekenning as ‘n riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde benodig word. 6. Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig. 7. STERKTE!

Read Details

1.5 Watter een van die volgende elemente is ‘n voorbeeld v…

1.5 Watter een van die volgende elemente is ‘n voorbeeld van ‘n diatomiese element? (2)

Read Details

  Totaal Vraag 2 [9]

  Totaal Vraag 2 [9]

Read Details

AFDELING A: KORT VRAE VRAAG 1 KIES DIE KORREKTE ANTWOORD…

AFDELING A: KORT VRAE VRAAG 1 KIES DIE KORREKTE ANTWOORD. 1.1 Watter een van die volgende opsies dui die hoveelheid protone aan in die kern van atome. (2)

Read Details

5.6 Wat is die pH-waarde van water? (1)

5.6 Wat is die pH-waarde van water? (1)

Read Details

1.4 Watter een van die volgende eienskappe is nie ‘n eiens…

1.4 Watter een van die volgende eienskappe is nie ‘n eienskap van ‘n suur nie? (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 79,541 79,542 79,543 79,544 79,545 … 93,367 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top