5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korr… 5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korrekte antwoord. Aan watter trap van vergelyking behoort die woord “grootste” (1) Read Details
4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer… 4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer. (1) Read Details
4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag i… 4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag in paragraaf 2. (1) Read Details
3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4?… 3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4? (1) Read Details
3.5 Gebruik die kern van suurlemoenskyf (spraakborrel 3) a… 3.5 Gebruik die kern van suurlemoenskyf (spraakborrel 3) as ‘n bepaler in ‘n nuwe samestelling. (1) Read Details
5.8 Haal EEN voorbeeld aan van oorredingstegniek soos dit… 5.8 Haal EEN voorbeeld aan van oorredingstegniek soos dit in hierdie advertensie gebruik word. (1) Read Details
1.2 Aan wie rig die artikelskrywer die waarskuwing in die… 1.2 Aan wie rig die artikelskrywer die waarskuwing in die titel van die leesstuk? Motiveer jou antwoord. (2) Read Details
4.3 Benoem die woordsoortgroep waaraan die woord drie in p… 4.3 Benoem die woordsoortgroep waaraan die woord drie in paragraaf 2 behoort. (1) Read Details
3.2 Skryf die tweede sin in spraakborrel 1 in die ontkenne… 3.2 Skryf die tweede sin in spraakborrel 1 in die ontkennende vorm. (1) Read Details