GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Choose a site code and histology code- 1/23/21 Ulcerative le…

Choose a site code and histology code- 1/23/21 Ulcerative lesion, left oropharynx, biopsy: A. Invasive squamous cell carcinoma, moderately differentiated. B. p16 by IHC: Negative (no staining)     

Read Details

4.4 Waarom word Unisa in paragraaf 3 met ‘n hoofletter ges…

4.4 Waarom word Unisa in paragraaf 3 met ‘n hoofletter geskryf? (1)

Read Details

3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4 ?…

3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4 ? (1)

Read Details

AFDELING C VRAAG 4: ARTIKEL TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES…

AFDELING C VRAAG 4: ARTIKEL TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES INSTRUKSIES Lees die onderstaande resensie en beantwoord die vrae wat daarop volg. TEKS E Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS E in ‘n nuwe “TAB” oop te maak:   Tieners verslaaf aan tegnologie   1 Die oormatige gebruik van selfone deur jong mense neem dieselfde afmetings aan as diegene met ‘n dwelmafhanklikheid of dobbelverslawing.   2 Sowat ‘n driekwart van die jong mense is so verknog aan hulle selfone dat hulle elke dag langer as drie uur op hul selfoon spandeer. En van hierdie aantal weet 85% glad nie hoeveel tyd hulle op hul fone bestee nie.   3 ‘n Onlangse studie deur die hoof van die jeugnavorsingseenheid aan Unisa, prof. Deon Tuskin, toon dat die jeug se selfoongebruik ‘n emosionele impak het. Hy het bevind dat hulle aan angs ly wanneer hulle hul fone verlê, sukkel en depresief is sodra hulle nie aanlyn is nie.    4 Van die negatiewe emosionele gevolge wat voortvloei uit hierdie verslawing 4.8____ hulle selfone is onder meer ‘n neiging om uit te stel en dit het weer ‘n invloed op ‘n leerling se skoolprestasie en lei tot slaapversteurings, soos slaaploosheid.   5 Juis daarom moet ouers hulle vergewis van die hoeveelheid tyd wat hulle kinders op hulle selfone deurbring en dit probeer beheer, meen hy.    6 Die verantwoordelike gebruik van selfone kan egter wel ook ‘n positiewe rol speel, aldus prof. Tuskin. Een van die voordele is dat dit aan jong mense ‘n sosiale gebondenheid met ander mense bied.   7 Hierbenewens is dit wel ook positief dat selfone vir veiligheidsredes gebruik kan word.                                                                                                                                                                                            [Bron: Die Vryburger, 5 Mei 2016

Read Details

4.1 Skryf die verkleiningsvorm van die onderstreepte woord…

4.1 Skryf die verkleiningsvorm van die onderstreepte woord, dobbelverslawing in paragraaf 1 neer. (1)

Read Details

1.5  Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is su…

1.5  Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is subjektief of objektief? Motiveer jou antwoord. (1)

Read Details

3.2 Skryf die tweede sin in spraakborrel 1 in die ontkenni…

3.2 Skryf die tweede sin in spraakborrel 1 in die ontkenning. (1)

Read Details

1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die…

1.17 Noem twee visuele aanduidings wat daarop dui dat die gesin verheug is. (2)

Read Details

AFDELING C VRAAG 3: STROKIESPRENT INSTRUKSIES: Bestu…

AFDELING C VRAAG 3: STROKIESPRENT INSTRUKSIES: Bestudeer die onderstaande strokiesprente en beantwoord die vrae wat volg. TEKS  D Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS D in ‘n nuwe “TAB” oop te maak:  

Read Details

1.19 Hoe raak die goeie nuus die seun in die spotprent?…

1.19 Hoe raak die goeie nuus die seun in die spotprent? (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 79,884 79,885 79,886 79,887 79,888 … 93,763 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top