GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

5.3 Verwys na die nommer TWEE op die advertensie. Kies die…

5.3 Verwys na die nommer TWEE op die advertensie. Kies die korrekte antwoord. Die korrekte woordsoort vir gerieflikheid is… (1)

Read Details

4.6 Vorm ‘n teenwoordige deelwoord van die woord, sukkel (…

4.6 Vorm ‘n teenwoordige deelwoord van die woord, sukkel (paragraaf 3). (1)

Read Details

4.1 Skryf die verkleiningsvorm van die woord, dobbelversla…

4.1 Skryf die verkleiningsvorm van die woord, dobbelverslawing in paragraaf 1 neer. (1)

Read Details

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 5: ADVERTENSIE…

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 5: ADVERTENSIE INSTRUKSIES: Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg. TEKS F Kliek regs op die onderstaande knoppie om TEKS F, die advertensie in ‘n nuwe “TAB” oop te maak: 

Read Details

1.5 Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is sub…

1.5 Dink jy Hein Hofmeyr se stelling in paragraaf 4 is subjektief of objektief? Motiveer jou antwoord. (1)

Read Details

1.16 Herlees weer die tweede sin paragraaf 8. Stem jy saam…

1.16 Herlees weer die tweede sin paragraaf 8. Stem jy saam met die stelling en hoe kan dit in Teks B waargeneem word? (1)

Read Details

5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korr…

5.6 Verwys na nommer VYF op die advertensie. Kies die korrekte antwoord. Aan watter trap van vergelyking behoort die woord “grootste” (1)

Read Details

4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer…

4.8 Skryf die voorsetsel wat in paragraaf 4 ontbreek, neer. (1)

Read Details

4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag i…

4.2 Gee EEN woord vir die onderstreepte woorde, elke dag in paragraaf 2. (1)

Read Details

3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4?…

3.10 Wat is die sinswyse van die tweede sin in raampie 4? (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 79,911 79,912 79,913 79,914 79,915 … 93,749 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top