GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B pla…

3.8 Wat noem ons die rotasie wat tussen Rat A en Rat B plaasvind? [1]

Read Details

1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons a…

1.8 Wanneer dit kom by die Tegnologiese proses, gaan ons altyd begin deur die probleem te identifiseer.  Daarna volg die ontwerp opdrag.  Wat moet gedurende die ontwerp opdrag proses gebeur? [1]

Read Details

2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelse…

2.8 Die tande op die WURM van die Wurm en wurmwielasstelsel is gerond soos ‘n skroef. [1]

Read Details

2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n…

2.9 ‘n KLEINRAT, in ‘n tandstang- en kleinratstelsel is ‘n getande baan. [1]

Read Details

2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n ges…

2.5 Pascal se beginsel bewys dat die druk dwarsdeur ‘n geslote stelsel nie konstant is nie. [1]

Read Details

2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke…

2.7 ‘n Wielkatrol is ‘n gegroefde wiel wat ‘n soortgelyke funksie verrig as ‘n rat en wel rattande het. [1]

Read Details

5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe mega…

5.1 Lys vier meganismes in jou huis asook watter tipe meganisme dit voorstel. [4]

Read Details

4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te ve…

4.3 Wat sal dit kos om ‘n enkele hidrouliese domkrag te vervaardig? [2]

Read Details

3.5 Bereken die ratverhouding tussen Rat A en Rat B as Rat…

3.5 Bereken die ratverhouding tussen Rat A en Rat B as Rat A 20 tande het, Rat B het ook 20 tande en Rat C het 10 tande [1]

Read Details

VRAAG 2 (WAAR OF ONWAAR) [10] Beantwoord die volgende…

VRAAG 2 (WAAR OF ONWAAR) [10] Beantwoord die volgende vraag deur slegs aan te dui of dit WAAR of ONWAAR is.  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 80,390 80,391 80,392 80,393 80,394 … 92,620 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top