BATEVERKOPE 2020 Sept. 1 Voertuie AJ (5)…
BATEVERKOPE 2020 Sept. 1 Voertuie AJ (5) 2020 Sept. 1 Debiteure-kontrole AJ 83 000 Opgehoopte waarde vermindering op voertuie AJ (6) 3.4 PROBLEEMOPLOSSING Brightstar TV’s verkoop een soort televisie. Die eienaar, Arrie, het drie takke wat handeldryf in Pretoria, Prieska en Pofadder. Arrie verskaf die volgende syfers van die drie takke vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021. GEVRA: 3.4.1 Identifiseer EEN probleem rakende elke tak en haal bedrae aan om jou antwoorde te motiveer. Bied in elke geval vir Arrie advies aan hoe om die probleem op te los. (9) INLIGTING Pretoria Prieska Pofadder Getal televisies beskikbaar 500 800 700 Getal televisies verkoop 380 730 80 Sluitingsvoorraad 120 60 620 Verkoopsprys per televisie R4 200 R4 200 R4 200 Totale bedrag gedeponeer R1 566 000 R3 066 000 R336 000 Advertensiekoste per jaar R30 000 R30 000 R50 000 Salaris van bestuurder per maand R8 000 R8 000 R16 000 TOTAAL 150
Read DetailsVRAAG 2.2 KREDITEUREREKONSILIASIE …
VRAAG 2.2 KREDITEUREREKONSILIASIE [19 punte] GEVRA Vergelyk die rekeningstaat wat van Galaxy Groothandelaars ontvang is met die Krediteuregrootboek in die rekords van Fredrick Handelaars om die volgende voor te berei: 2.2.1 ‘n Hersiene Krediteuregrootboekrekening vir Galaxy Groothandelaars. (6) 2.2.2 Die Krediteureversoeningstaat wat aan die verskaffer gestuur moet word. (8) 2.2.3 ‘n Ondersoek na die transaksie op 7 Mei 2020 vir faktuur 514, het onthul dat V Gray (aankoopbestuurder) goedere vir haarself bestel het. Hierdie goedere is nie by die voorraad ingesluit nie. Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat die besigheid kan gebruik om te voorkom dat soortgelyke insidente in die toekoms plaasvind. (4) 2.2.4 Verduidelik een voordeel om op krediet te koop. (1) INLIGTING KREDITEUREGROOTBOEK VAN FREDRICK HANDELAARS GALAXY GROOTHANDELAARS Datum Besonderhede Debiet Krediet Saldo Mei 1 Saldo 57 200 7 Faktuur 514 KJ 8 200 65 400 10 Debietnota 204 KAJ 840 64 560 14 Tjek 812 KBJ 28 800 35 760 Afslag KBJ 640 35 120 20 Faktuur 520 KJ 5 600 40 720 26 Faktuur 528 KJ 6 800 47 520 Debietnota 208 KAJ 1 340 46 180
Read DetailsVRAAG 1: 63 punte; 50 minute Onderwerp van die vraag…
VRAAG 1: 63 punte; 50 minute Onderwerp van die vraag Versoenings Bankversoeningstate Konsepte Interne kontrole VRAAG 2: 23 punte; 18 minute Onderwerp van die vraag Versoenings Krediteureversoening Konsepte VRAAG 3: 64 punte; 52 minute Onderwerp van die vraag Vatse bates Bateverkope Interne kontrole Probleemoplossing
Read DetailsVRAAG 1.2 BANKVERSOENING EN INTERNE KONTROLE [58 punte]…
VRAAG 1.2 BANKVERSOENING EN INTERNE KONTROLE [58 punte] GEVRA Gebruik die onderstaande inligting om die volgende te voltooi: 1.2.1. Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal van BrightLight Handelaars vir Februarie 2021. Bereken slegs die totale van die bankkolomme in die kontantjoernale. (22) 1.2.2 Toon die bankrekening soos op 28 Februarie 2021. (6) 1.2.3 Stel die Bankversoeningstaat op 28 Februarie 2021 op. (12) 1.2.4 Beantwoord die volgende vrae: 1.2.4.1 Waarom is dit belangrik om ‘n bankversoeningstaat op te stel? (2) 1.2.4.2 Verwys na 3.4. Verduidelik hoe tjeknommer 104 tydens die opstelling van die finansiële state aan die einde van die finansiële jaar hanteer moet word. (4) 1.2.4.3 Verduidelik kortliks TWEE interne beheerprosedures wat die besigheid kan instel om te verhoed dat kontant gesteel word. (4) 1.2.4.4 Noem TWEE voordele van internetbankdienste. (4) 1.2.4.5 Sally het ‘n spaarrekening by FNB. David het ‘n lening uitgeneem by ABSA. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank besluit om die rentekoers te verhoog. Dui aan of hierdie besluit ‘n positiewe of negatiewe effek op Sally en David sal hê. Verduidelik jou antwoord. (4) INLIGTING 1. ‘n Uittreksel uit die Bankversoeningstaat op 31 Januarie 2021 het die volgende getoon: Debiet Krediet Kredietsaldo volgens bankstaat 3 571 Krediteer uitstaande deposito’s 3 218 Debiteer uitstaande tjeks 101 1 489 102 350 104 950 Debietsaldo volgens bankrekening ?? 6 789 6 789 2. Totale van die kontantjoernale op 28 Februarie 2021 2.1 Kontantontvangstejoernaal Bank R44 190 Diverse rekeninge R44 190 2.2 Kontantbetalingsjoernaal Bank R42 500 Diverse rekeninge R42 500
Read DetailsQUESTION 1: BANK RECONCILIATIONS, INTERNAL CONTROL AND CONCE…
QUESTION 1: BANK RECONCILIATIONS, INTERNAL CONTROL AND CONCEPTS [63 marks] QUESTION 1.1 CONCEPTS [5 marks] Complete each of the following sentences. 1.1.1 A cheque that is more than six months old will not be cashed by the bank because it is a / an … (1) 1.1.2 Permission granted to a third party to automatically receive monthly payments from the current account of a business is known as a / an… (1) 1.1.3 A charge made by the bank against the account holder in order to operate the banking account is … (1) 1.1.4 An item shown as an ‘unpaid’ cheque on the Bank Statement will be regarded as a / an … (1) 1.1.5 A facility whereby the business can use more money than they have in their current banking account is a / an … (1)
Read Details